Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie by SANParks Oom Rickert se Huis Campsite | LekkeSlaap
+6

SANParks Oom Rickert se Huis Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 143 per nag (vir 15 persone)

Beskrywing

SANParks Oom Rickert se Huis Campsite is in die Tankwa Karoo Nasionale Park. Dié pragtige park is grens aan die Noord- en Wes-Kaap, met die Roggeveld-platorand na die ooste, die Sederberge na die weste en die Klein Roggeveldberge na die suide.

Dié informele kampeerterrein is slegs vir kampeerders wat selfonderhoudend is en toeganklik met 'n 2x4 of 'n 4x4 hoë grondvryhoogte voertuig. Die pad na Oom Rickert se Huis kan moontlik onder water wees in die winter of na die somer donderstorms.

Gaste moet asseblief die omgewing so min as moontlik versteur en agterlaat soos hulle dit gevind het. Daar is ook nie ablusiegeriewe of water nie. Die kampeerterrein is eksklusief vir die gebruik van tot 15 gaste wat die kampeerterrein bespreek het.

Kenmerke

Afrikaans

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Ligging

  • Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 143
per nag (vir 15 persone)
Vanaf R1 143
per nag (vir 15 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R355, Tankwa Karoo Nasionale Park, 8190, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1MLX1uJoFNhAmDqmxJ7869PgEH94XX6mK7l6JQVm0uaWCxpl2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 143  per nag (vir 15 persone) Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.177256 20.15567
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za