Shandon Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveld, 7,6 km vanaf Mbombela (Nelspruit). Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë en bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 6 en suite-kamers aangebied. Elke kamer het sy eie ingang, lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Elke kamer het ook 'n stort en van die kamers het 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar en 'n wasgoed- en strykdiens kan op weeksdae of oor naweke gereël word.
Die gastehuis omring 'n swembad en 'n swembaddek waar gaste 'n uitsig oor die Krokodilrivier kan geniet. Dis die ideale plek om met 'n skemerkelkie te ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
- Gaste dink Shandon Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonheuwel Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga