LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Shandon Lodge | LekkeSlaap
+20

Shandon Lodge

11 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveld, 7,6 km vanaf Nelspruit. Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë en bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 10 en suite-kamers aangebied. Elke kamer het sy eie ingang, lugversorging, 'n plafonwaaier, yskassie, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Elke kamer het ook 'n stort en van die kamers het 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar en 'n wasgoed- en strykdiens kan op weeksdae of oor naweke gereël word.

Die gastehuis omring 'n swembad en 'n swembaddek waar gaste 'n uitsig oor die Krokodilrivier kan geniet. Dis die ideale plek om met 'n skemerkelkie te ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Shandon Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Gaste dink Shandon Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Braun-straat 58, Steiltes X11, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe34f115ad08c0b205f17b4b8cfb1a18c06196e94224c2694932d57d6048971bc90eabaf5c857a58c912eac54eeaebad6bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 58 Von Braun Street Steiltes X11 1213 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.503024214276 31.000263690948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!