Stoneyhall Farm
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-rylaan, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoneyhall Farm bied selfsorgverblyf in Underberg in die Suidelike Drakensberg. Dit is 'n werkende plaas waar gaste kan kom ontspan. Hierdie selfsorgkothuise is geleë in 'n rustige omgewing met asemrowende uitsigte oor die vallei en die berge.
Verblyf beskikbaar sluit Forest Log Cabins, Berg View Cottages, en Haycroft Lodge in. Die Forest Log Cabins is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n bad, 'n sitarea, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof. Hierdie eenheid het 'n verwarmer, stoep en 'n privaat ingang.
Die Berg View Cottages het 2 dubbelkamers onder, 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander het 2 enkelbeddens. Die sitarea het 4 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die kothuis is geskik vir tot 8 gaste. Ander kamergeriewe sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sit- en eetarea, en n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond in. Hierdie eenheid het 'n kaggel, stoep en 'n privaat ingang.
Haycroft Lodge is geskik vir 16 gaste en het 8 slaapkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Ander kamergeriewe sluit 8 en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort, 'n kaggel, 'n sitarea, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond in. Die eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.
Haycroft-lodge is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en word deur 'n kragopwekker aangedryf. Dit is die perfekte plek vir 'n gesinsbyeenkoms, groot feesviering of selfs 'n klein troue.
Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Santie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Bushman's Nek-rylaan, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stoneyhall Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 36 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek-rylaan, Distrik-pad D600, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom