The Beachfront
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Summerseas-kompleks 6, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Beachfront bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth) en is regoor die strand.
Dié eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers wat elk sy eie badkamer het. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser.
Dit sitarea het 'n TV en daar is 'n eetarea waar gaste hul etes saam kan geniet. Gratis WiFi word voorsien. Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe.
Die kompleks spog met privaat, direkte toegang tot die strand en is lekker naby restaurante, winkels, Nelson Mandela Universiteit en die Boardwalk-sentrum. Verder het die kompleks 'n swembad, wassery en veilige parkeerplek.
Rook is verbode in die eenheid. Aangesien die eenheid in 'n kompleks is, word geen partytjies toegelaat nie. Geen besoekers wat oorslaap word toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Riga Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Summerseas-kompleks 6, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
- Gaste dink The Beachfront het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Summerseas-kompleks 6, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap