Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ballito akkommodasie
Bladsy 5 - 361 lekke plekke om te bly
Paradise @ 9 Perissa Santorini skuil tussen die bome bo die semi-privaat Perissa-strand en spog met 'n skouspelagti...
Kedros @ Ballito is 'n selfsorgvakansiehuis vir tot 6 gaste in Ballito. Dis net 800 m vanaf die strand. Die huis bi...
7 Vallen Lodge is 'n bekoorlike 220 vierkante meter-selfsorgwoonstel in die veilige Vallen Lodge-kompleks teen die ...
Ruby Sands is in Ballito geleë, 'n gewilde dorp aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Hierdie vakansiehuis bied lief...
33 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Die kompleks is na aan Will...
803 La Ballito is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito. Die kompleks is naby Willard Beach en dolf...
604 Ballito Manor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel met 'n lieflike see-uitsi...
La Ballito 603 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel in die kusdorpie Ballito. Die prentjiemooi dorp is ideaa...
5 Villa Med is 'n moderne selfsorg-villa in Ballito. Ballito spog met aktiwiteite soos visvang, perdry, winkelsentr...
4 La Pirogue is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Willard's Beach, Ballito. Dit is ideaal vir ...