- Arboretum(1)
- Bainsvlei(7)
- Bayswater(33)
- Bloemdal(1)
- Bloemfontein NU(2)
- Brandwag(11)
- Dan Pienaar(41)
- Fichardt Park(63)
- Fleurdal(5)
- Gardenia Park(4)
- Glen(3)
- Heuwelsig(4)
- Hillsboro(24)
- Hospitalpark(3)
- Kiepersol(11)
- Langenhovenpark(28)
- Naval Hill(6)
- Noordhoek(5)
- Olive Hill(1)
- Park West(9)
- Pellissier(11)
- Pentagon Park(5)
- Quaggafontein(1)
- Rayton(3)
- Rooidam(6)
- Spitskop(36)
- Spitskop Small Holdings(10)
- Universitas(44)
- Universitas Ridge(14)
- Vredenhof Small Holdings(4)
- Waverley(25)
- Westdene(21)
Indien jy Bloemfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bloemfontein.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bloemfontein Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bloemfontein accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bloemfontein akkommodasie
Bladsy 2 - 382 lekke plekke om te bly
Nightingale Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein en is die ideale plek om oor te bly en 'n konferensie te ...
Sonhos Dreams bied gerieflike selfsorgverblyf in Universitas, Bloemfontein. Daar is vyf eenhede om van te kies met ...
Sangiro Game Lodge is net buite Bloemfontein en baie naby die Shell Ultra City by die afrit van die N1 na Bloemfont...
Arvella Guesthouse is in Fichardt Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied verblyf vir alle geleenthede, of g...
3 Lavenders Woonstel is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Langenhoven Park, Bloemfontein, en bied gerie...
Janmar is 'n gastehuis in Universitas-rif, 'n veilige en gesellige woonbuurt in Bloemfontein wat gerieflik naby die...
The Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater in Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale ba...
Die klassieke Olive Hill Country Lodge bring luukse akkommodasie in die Bloemfontein-omgewing. Dit is net 3 kilomet...
Misty Mountain is in 'n stil buurt in Bayswater in Bloemfontein. Die woonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisi...
21@Benade is in Fichardtpark geleë en kan maklik bereik word vanaf die N1. Dis net 5 minute se ry vanaf die PnP Sup...
“Wys my jou naweeklyfie, jy is in vir 'n groot partytjie, dit maak nie saak hoe jy lyk nie ... Bloem bied 'n lekker tydjie!” Bloemfontein het die status van 'n groot stad, maar die atmosfeer van 'n plattelandse dorpie. Dié lekke plek is Suid-Afrika se hart se punt. Dit is die geregtelike hoofstad, die... Lees meer