Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Johannesburg
4.1/5

Lees regte resensies van Johannesburg van 1425 geverifieerde gaste.

Indien jy Johannesburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Johannesburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Johannesburg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Johannesburg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Johannesburg akkommodasie

Bladsy 8 - 1159 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Len's B&B Guest House is in die rustige voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internas...

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

3Liebeloft Guest House is 'n intieme 3-ster-verblyfopsie. 3Liebeloft Gastehuis is gesentreer op styl, kwaliteit, aa...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 2)

The Garden Venue Hotel is in die hartjie van North Riding. Die hotel het 'n uitsig oor die Ticketpro Dome en die ho...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Kroeg
Vanaf R1 875
R1 875 R1 406
per nag (plek vir 2)

Burban Bliss

Selfsorg in | Randburg, RandburgJohannesburg
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense

Burban Bliss bied gerieflike verblyf in 'n tuinkothuis in die lowerryke woonbuurt Montgomery Park in Randburg. Die ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Wasgoeddiens
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense

Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense

All over Africa Gastehuis is 'n luukse grasdak-gastehuis in die stil woonbuurt Kempton Park en bied verblyf aan sak...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Lughawe-pendeldiens Op Versoek
Gratis kansellasie
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense

B @ Home

Selfsorg in | Springs, SpringsJohannesburg
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

B @ Home is in die suidelike deel van Springs naby die Springs Mall, N17 en alle industrieë aan die suidekant geleë...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)

Acre Of Africa Guesthouse is in Boksburg, Johannesburg geleë. Die gastehuis is 12 km vanaf die O.R Tambo Internasio...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense

49-on-Cherry Bed & Breakfast is in Randpark, 'n luukse buurt in Randburg in die noordweste van Johannesburg geleë. ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense

The Robin Inn

Selfsorg in | Randburg, RandburgJohannesburg
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)

The Robin Inn is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat in Robindale, Randburg, geleë is. Dit bied ruim en gerief...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)

Nine Loch

Gastehuis in | Bryanston, BryanstonJohannesburg
Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense

Nine Loch is 'n gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van Bryanston en grens aan die Bryanston Country Club...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense

Johannesburg het sy werkspak verruil vir 'n blink goue baadjie. Dié stad is al lankal nie meer 'n plek om net vir besigheid te besoek nie, maar is 'n vakansiebestemming met 'n lewendige kultuur en hope avontuur. Soos 'n Hoëveldse weerligstorm dreun die stad met energie, en waar die stadskern eens 'n...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem