Indien jy Kakamas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kakamas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kakamas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kakamas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kakamas akkommodasie
Bladsy 6 - 9 lekke plekke om te bly
Bezalel Country House is op die N14 tussen Upington en Keimoes en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesinsnaweek o...
Oranjerus Resort is aan die oewer van die Oranjerivier in die dorpie, Kanoneiland in die Groen Kalahari geleë. Dit ...
Naftali Guest Farm is op 'n werkende plaas sowat 22 km buite Upington geleë. Die plaas het ook 'n manjifieke Friesp...
Cape Ebony Lodge skuil op die Daberas Guest Farm in die Onder-Oranjeriviervallei, ook bekend as die Verlore Vallei ...
Star Tree Lodge is 'n bekoorlike selfsorghuis op Deberas Gasteplaas in die laer Oranjeriviervallei, ook bekend as d...
Vyfbeker Farmstay is 30 km vanaf Kenhardt op pad na Kakamas in die Boesmanland en is 'n familieplaas wat rustige se...
Riva Resort is geleë op die oewer van die Oranjerivier, net buite die skilderagtige, warm Kalahari-dorp, Upington. ...
The Olive Branch Guesthouse is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se plaas, 7 km ...
Plato Lodge is 'n luukse lodge in Augrabies en dit is die perfekte plekkie om te kom rus en na die sterre te kyk. D...
Tutwa Desert Lodge bied verblyf wat maaltye insluit naby die Namibiese grens, omring deur nasionale parke en wildre...