Indien jy Karas besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karas.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karas Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karas accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karas akkommodasie
63 lekke plekke om te bly
Lüderitz Nest Hotel is reg teen die rotse en see geleë. Die seefront-ligging bied 'n privaat getystrand en jetty wa...
OceanLife Accommodation is in die kusdorpie, Lüderitz, Karas. Dit is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en o...
UrbanLife Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die middel van Keetmanshoop, sowat 600 m vanaf verskeie ...
Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê. ...
Bremen Tranquility is in Grunau geleë, ’n klein dorpie in die suide van Namibië. Verblyf word gebied in 1 selfsorg...
Bethanie Hotel & Guesthouse is in die hartjie van Suid-Namibië in die dorpie, Bethanie geleë. Dié hotel lê langs di...
Alte Kalköfen Lodge is tussen die Namibiese dorpies Keetmanshoop en Lüderitz en bied gemaklike verblyf in 'n opgekn...
Fest Self-catering Accommodation is in 'n rustige deel van die dorp binne stapafstand vanaf Old Mutual Hall in Keet...
Canyon Lodge is 'n groen oase wat versteek is in die geharde appelkooskleur-klooflandskap. Hier kan gaste stil raak...
Grunau Namgate Gastehuis is op die plaas Blanksdam, 5 km Suid van Grunau op die B1 geleë. Die gastehuis is in 2001...