Indien jy Makhado besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Makhado.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Makhado Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Makhado accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Makhado akkommodasie
31 lekke plekke om te bly
Pecan Farm Guesthouse is op 'n vreedsame plaas in 'n lowerryke vallei tussen die Soutpansberge se voorheuwels. Daa...
Red Roof Gastehuis is in Louis Trichardt, aan die voet van die Soutpansberge in Limpopo geleë. Red Roof Gastehuis ...
The Beekeeper's Inn is in Louis Trichardt, aan die voet van die majestueuse Soutpansberge, geleë. Gaste kan tussen...
Softwaters Guesthouse is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km ...
La Luna @ Misty Mountains is 'n plaashuis wat in die pragtige Soutpansberge, in Limpopo, skuil. Die prentjiemooi ui...
Wildnut Lodge and Game Farm is slegs 12 km Oos van Louis Trichardt en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesi...
Apricity Inn is op die eienaar se perseel in Louis Trichardt. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat per kamer be...
Protea B&B is in Louis Trichardt in 'n stil en veilige omgewing geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sa...
Kuifkop Cottage is 'n lieflike kothuis in Louis Trichardt, Limpopo. Dit bied knus en gerieflike selfsorgverblyf en ...
139 on Munnik Guest House is 'n luukse gastehuis in Louis Trichardt in Limpopo. Dit is aan die voet van die majestu...