Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Modimolle.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Modimolle akkommodasie
46 lekke plekke om te bly
Lasarus Ranches Rhenosterpoort word deur bosveld omring en bied gerieflike verblyf 5 km vanaf Modimolle. Verblyf w...
Pumula Game Farm is in die prentjiemooi Waterberge tussen Modimolle en Bela-Bela geleë. Die lodge streef daarna om ...
In Da Bush is op 'n plaas in die prentjiemooi Waterbergstreek net 4 km vanaf Modimolle op ’n plaas wat boer met wei...
Nyl Retreat is 'n plattelandse selfsorg-toevlugsoord wat 8 km vanaf Modimolle op 'n teerpad geleë is. Dit is 'n uit...
Loubad is op 'n plaas sowat 40 km vanaf Bela-Bela en sowat 20 km vanaf Modimolle in die Waterbergstreek in Limpopo....
7th Hole Golf Lodge is in die Koro Creek Golflandgoed in die Limpopo Waterberg in Modimolle geleë. 7th Hole Golf Lo...
Moletani Game Ranch bied chalets hoog op die heuwels met 'n uitsig op die Waterberge. Dié wildsplaas vorm deel van ...
Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voete van die Kranskopberg in Modimolle. Die plaas het makli...
Nylie Dreams Akkommodasie bied netjiese gasteverblyf langs die hoofhuis in Modimolle. Die eenhede bied slaapplek ...
Garden Inn is in Modimolle en bied gerieflike selfsorg-verblyf. Die gastehuis het eenhede wat geskik is vir 2 tot...