Indien jy Nuweland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Nuweland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nuweland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Newlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Nuweland akkommodasie
13 lekke plekke om te bly
Newlands Homestay bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Nuweland. Die verblyf is ideaal vir sakereisiger...
On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doen...
Riversong Guest House is 'n boetiek-gastehuis in die hartjie van Nuweland in Kaapstad. Dit is op die oewer van die ...
Authentic Newlands bied gerieflike selfsorggaste-eenhede wat ideaal geleë is in Nuweland, stapafstand vanaf Cavendi...
Panorama Guest House skuil aan die voorheuwels van Tafelberg in Nuweland. Die gastehuis het direkte toegang tot die...
Fernwood Manor Boutique Guest House is in Upper Newlands aan die voet van Tafelberg in die Suidelike Voorstede van ...
Park West Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n helder tuinkothuis op 'n woonerf in die hartjie van Nuwelan...
Oak Manor bied selfsorgverblyf in die boomryke buurt, Nuweland, aan die voet van Tafelberg oorkant die ikoniese Nuw...
Willow Cottage is 'n selfsorgeenheid op die eienaar se eiendom in Nuweland, Kaapstad. Die eiendom is die ideale bas...
Chamberlain House is 'n moderne selfsorghuis in 'n stil straat in Claremont Upper. Dit is ideaal vir 'n groep of ge...