Indien jy Ohrigstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ohrigstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ohrigstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ohrigstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Ohrigstad akkommodasie
1 lekke plek om te bly
Donum ex Deo is in die dorpie Ohrigstad, op die R36 tussen Lydenburg en Hoedspruit geleë. Groepe word nie toegelaat...
Ploughman’s Rest is 'n ruim plaashuis met 'n pragtige tuin net buite Ohrigstad. Verblyf is beskikbaar in 3 individ...
Hannah Game Lodge, "Geskenk van God", weerspieël die volmaaktheid van Afrika soos dit deur God geskape is. Gaste ka...
Rosenkrans Farm Guest House skuil in die historiese Pelgrimsrus, omring deur asemrowende berguitsigte, en bied 'n r...
Crystal Springs Mountain Lodge is in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 11 km vanaf Pelgrimsrus. By dié l...
Twitchers bied lieflike selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis op dieslfde perseel as die eienaar, maar het 'n apart...
The Shoe Guest House word deur The Shoe Ministries besit, 'n nie-winsgewende organisasie wat die wins van die gaste...
Echo Caves & Accommodation is 27 km buite Ohrigstad in Limpopo. Dit bied gerieflike, ongekunstelde selfsorgverblyf ...
Aloe - 40 is 'n gastehuis in Burgersfort en bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegang...
Kusile Guest House bied B&B-verblyf en is in die klein dorpie Burgersfort. Hierdie gastehuis is die ideale oornagst...