Indien jy Prins Albert besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Prins Albert.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Prins Albert Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Prince Albert accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Prins Albert akkommodasie
Bladsy 3 - 67 lekke plekke om te bly
Gecko Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise wat elkeen uniek versier is en sentraal in Prins Alber...
Koppie Cottage is teen die bekende Gordon Koppie-roete in Prins Albert en bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knu...
Laasteskof is een van die oudste, werkende, historiese plasies in die middel van Prins Albert in die Karoo en bied ...
Travellers Rest bied gerieflike B&B-verblyf in die dorpie, Prins Albert. Verblyf beskik oor 3 dubbelkamers, elk me...
Geduld is in die bekoorlike dorp met die naam Prins Albert geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rui...
Aloe Guest House in Prins Albert het een van die mooiste uitsigte in die dorp en bied met trots 'n egte Karoo-ervar...
Karoo Khaya is op 'n kleinhoewe binne stapafstand van die middedorp in die wonderlike dorpie Prince Albert geleë. P...
Olive Grove Cottages bied bekoorlike gaste-eenhede in die oulike Karoodorpie, Prins Albert. Verblyf is beskikbaar...
Mirtehof Guest Farm Estate is in Prins Albert en bied luukse verblyf vir 'n Karoo-wittebrood, 'n ontspannende wegbr...
Swartberg Hotel is 'n bekoorlike Victoriaanse hotel in die hartjie van die sonderlinge Karoo-dorpie, Prins Albert. ...