Indien jy Queenstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Queenstown.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Queenstown Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Queenstown accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Queenstown akkommodasie
Bladsy 3 - 20 lekke plekke om te bly
Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dis sowat 2,5 km van die middestaf af, so gast...
Aloe Grove Guest House is net 15 km buite Queenstown geleë en bied verskeie verblyf-opsies in 'n stil atmosfeer. ...
Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die lodge lok menige gas met sy rusti...
Bailey Country House bied gerieflike verblyf in 'n historiese, gerestoureerde plaashuis wat op 'n vryloop-beesplaas...
Sherwood Farm Cottage is 'n knus selfsorgeenheid op 'n werkende beesplaas aan die voet van Mount Shepstone in die O...
Stagger Inn Guest Lodge is in die agterste hoek van Carnarvon Estate, sowat 70 km vanaf Queenstown en 20 km van Ste...
Willow Park Rest is 'n bekoorlike en knus Rondawel op 'n plaas in die Dordrecht-distrik. Gaste kan hulself in die n...
Coldstream Farm Stay is in Sterkstroom onder die bekende Penhoekpas, net 2 km van die N6 af, 60 km noord van Queens...
Kenwyn Bed and Breakfast is in die hartjie van Cathcart, Amahlathi en bied gerieflike selfsorg- en kamerverblyf in ...
Old Oaks Bed & Breakfast is in Cathcart in die Oos-Kaap geleë. Hierdie klein plaasdorpie is in 1876 gevestig en kyk...