Indien jy Thabazimbi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Thabazimbi.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thabazimbi Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thabazimbi accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Thabazimbi akkommodasie
Bladsy 8 - 47 lekke plekke om te bly
Pretklop Wildboerdery is 30 km vanaf Thabazimbi en bied lieflike selfsorgverblyf op 'n wildsplaas. Gaste kan tuss...
Syringa Sands Mountain Cottage skuil hoog teen die Sandrivierberge op die Syringa Sands Privaat Wildplaas en bied '...
Syringa Sands Forest Cottage is op die Kransbergplato in die malariavrye Waterbergstreek in Limpopo. Die bestemming...
Wharthog Corner Leeupoort is in Dwarfgreen in die bekende Leeupoort Vakansiedorp geleë. Die verblyf is ideaal geleë...
Nomad Camping is op Weihoek Plaas in Thabazimbi, Limpopo en bied bosveldverblyf wat ideaal vir natuur- en kampliefh...
Miltons Guesthouse is in die hartjie van Limpopo. Dit is 'n rustige wegbreekplek met 'n huislike gevoel en is ideaa...
Renosterfontein Accommodation is in die Modimolle-streek geleë en bied lieflike verblyf, ideaal vir natuurliefhebbe...
Shalom is in Leeupoort, 'n vakansiedorp 50 km vanaf Thabazimbi aan die voet van die Ysterberg geleë en word deur di...
Tarentaal Nes is 'n ruim vakansiehuis in die bekende Leeupoort Vakansiedorp en dis ideaal vir 'n gesin of 'n groep ...
Edube1356 is 'n selfsorghuis in Leeupoort Oord, ongeveer 60 km vanaf Bela-Bela vanaf Thabazimbi. Dit is ideaal vir ...