Indien jy Wes-Rand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Wes-Rand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wes-Rand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Rand accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Wes-Rand akkommodasie
Bladsy 3 - 260 lekke plekke om te bly
Milly's Touch Studios beskik oor 3 bekoorlike ateljeewoonstelle omring deur groenigheid in 'n stil en rustige omgew...
Kromdraai Gastehuis is in die ikoniese Wieg van die Mensdom in Kromdraai, 'n wêreldbekende uitgrawingterrein geleë....
Salty Soul Studio 70 bied werklik 'n unieke wegbreek in die bekoorlike Allen's Nek-area van Roodepoort. Dié pragtig...
Pam's Place SA is naby O.R. Tambo en Lanseria se lughawens, asook toeristebesienswaardighede en wild in die Wieg va...
Die Sout en Peper Selfsorg bied bekoorlike selfsorgverblyf in Noordheuwel, 'n buitewyk van Krugersdorp. Die huis bi...
The Greer is in Constantia Kloof, 'n buurt in Johannesburg, geleë. Dié buurt is een van die mooier en luukser buurt...
Cradle's Rest Guesthouse is 2 km vanaf Krugersdorp se middedorp en 6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Dit i...
Magalies Mountain View Cottage is net langs die R560 en die R401 in Hekpoort geleë. Die asemrowende Magaliesberg-ui...
Berlouri Guest House is op 'n plaas in Hekpoort, Gauteng geĺeë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin, paartjies of 'n...
Boskruin Oasis is in 'n veilige, afgesperde area in die vreedsame buurt, Boskruin, Randburg geleë en bied gerieflik...