Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

84 Chakas Cove

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka's Rock, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

84 Chakas Cove is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel oorkant die strand in Shaka's Rock. Dit spog met 'n pragtige uitsig oor die see en is net 2 minute se stap vanaf die strand.

Die pragtige woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n eiland met stoele. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na die balkon wat 'n Weber-braai het en 'n asemrowende uitsig oor die see in die verte bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilton Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 12, Shaka's Rock, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 495
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 12, Shaka's Rock, Ballito, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260ee38fa1bddec75bf15079f18f40f34a3403410027e115e2e3a39788a2eca7bf2819b363146769f7e7ce3f59682a94053c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 495 per nag (plek vir 4) 12 Main Road Shaka's Rock 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.513702007365 31.230179122754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang