Bella Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bella Villa bied 'n luukse selfsorgverblyf langs die strandfront van Midwest, St. Helenabaai. Hierdie weelderige vakansie-toevlugsoord bied verblyf aan 6 gaste en sog met bekoorlike see-uitsigte vanaf die stoep.
Dit beskik oor 3 elegant ingerigte slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en daar is enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die badkamers het 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n watersuiweringstelsel, skottelgoedwasser, vyfplaatgasstoof, elektriese oond, rooster, ketel, koffie- en Nespresso-masjiene, 'n SodaStream-masjien, dubbeldeur-yskas, 'n kleiner yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het gemaklike sitplek vir 6 gaste. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.
Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, 'n braai-area, plafonwaaiers, muurverwarmers, elektriese komberse en haardroërs in. Die kamers het ook boeiende see-uitsigte. Veilige skaduparkeerplek is binne die omheinde perseel beskikbaar. Bella Villa is onafhanklik van die plaaslike netwerk en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
'n Verskeidenheid nabygeleë aktiwitetie soos gholf, perdry, visvang, swem, wynproe en fietsry is beskikbaar. Kajakke met veiligheidsbaadjies word vir volwassenes en kinders voorsien.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Midwest St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bovertrekstraat 1, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap