Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chikanka B&B

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lund-weg 22, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chikanka B&B bied lieflike oornagverblyf in een van die rustigste en mooiste omgewings in Himeville. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n alleenreisiger óf 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gewoel van die stad.

Hierdie kamers is ideaal vir 2 gaste elk en het elkeen 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, wasbak en toilet.

Hierdie kamers lei na 'n gedeelde kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is in albei kamers beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike stoep waar gaste hul oggendkoffie kan geniet terwyl hulle oor die lowergroen tuin uitkyk. Gaste kan die skouspelagtige tuin-, dam- en berguitsigte vanuit elke gastekamer geniet. 'n Heerlike ontbyt word soggens by die hoofhuis bedien op die pragtige stoep waar gaste dieselfde uitsigte kan geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Chikanka B&B
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tex & Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lund-weg 22, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Chikanka B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lund-weg 22, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjTyRMev7VmydLpwlaqfNDgaYfPRu1DpfsuXlEH9C3Tt0WrJf3P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 22 Lund Road Himeville 3256 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -29.739522 29.512769
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem