Chikanka Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chikanka B&B is in een van die rustigste dele van die prentjiemooi Himeville geleë en kyk uit oor 'n privaat dam, 'n kleurvolle tuin en op die berg.

Ontbyt word soggens op die hoofhuis se luukse stoep bedien voordat gaste vir die dag vertrek om die omgewing te verken. Die plaaslike omgewing bied doendinge soos begeleide 4x4-uitstappies oor die Sani-pas, voetslaan, perdry by Khotso-plaas of etes by een van die plaaslike restaurante. Anders kan gaste ook net in die tuin ontspan en die voëls dophou.

Verblyf is beskikbaar in 2 ruim gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 volwassenes het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi. Beide die slaapkamers is in 'n kothuis-styl gebou in die tuin en elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook verwarmers, en suite-badkamers met 'n groot stort, toilet en ander geriewe. Buite elke slaapkamer is 'n kombuisie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chikanka Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false