Magnolia Akkommodasie
Beskrywing
Azalea is 'n oopplan-sakpaskamer met 1 driekwartbed. Daar is 'n mikrogolf, yskas, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n toilet en stort. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir oornaggaste. Dit het 'n privaat ingang en kuier-area voor die eenheid. Die eenheid word slegs op weeksdae skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dahlia is 'n kompakte selfsorg-oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n toilet, stort en bad en 'n wasbak wat per hout afskorting van die res van die kamer geskei word. Daar is ook 'n kombuisie met 'n gasstofie, yskas, mikrogolfoond, TV en 'n tafel met 'n stoel. Koffie, tee en beskuit word voorsien vir oornaggaste. Die eenheid word slegs op weeksdae skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n gasstoof, yskas en 'n mikrogolfoond toegerus. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is ideaal vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers waarvan die eerste 'n dubbelbed en 'n enkelbed het, en die tweede slaapkamer 4 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstofie, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Eenhede word slegs op weeksdae skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is 'n gesinskamer met sy eie privaat ingang. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die aparte badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n wasbak, gasstofie, potte, panne, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n yskas. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien vir oornag gaste. Hierdie eenheid bied ook toegang tot die tuin en die braai area.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Snymanstraat 94, Eduanpark, Polokwane, 0699, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom