Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 407
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Werner K - Apr 2024
Algehele gradering
Ons stop oor na waar daar goeie paaie is.
Nicholas H - Apr 2024
Algehele gradering
Highly recommend.
Loraine B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was lekker.
Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld in 'n beautiful omgewing.
Johan H - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer oulikste honde.
Hannelie D - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Penelope V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige oornag. "Huiskos" in die restaurant. Vriendelike ontvangs.
Rene D - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Japie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netjiese, rustige plaas atmosfeer.
Ebert S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker!
Casper B - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Skoon en netjies. Honde vriendelik.
Fritz V - Jan 2024
Algehele gradering
Stil plek om te oornag en te rus.
Arina V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik!
Christine V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie dankie vir die diens. Ons en ons hondjie het lekker gekuier.
Liza-mari C - Jan 2024
Algehele gradering
Nie wat ek verwag het nie.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Hallo Liza-Marie. Dankie vir jou resensie. As jy teruggaan na jou bespreking sal jy sien dat jy nie 'n 2 slaapkamer eenheid bespreek het nie, maar 'n kamer met slegs 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Jy het 'n groter kamer gekry as waarvoor gevra. Jammer oor die seep, maar ons wou nie het dat die gaste met skottelgoed sukkel nie, die werkers sal dit doen. Daar is ongelukkig nie plek vir 'n tafel binne nie, daarom het al die kamers buite tafels en stoele. Oor die sand op die lakens laat sak ek my kop in skaamte, dit is onaanvaardbaar. Jammer daaroor. Mooi 2024 vir jou en jou gesin. Groete, Annalie
Linda E - Des 2023
Algehele gradering
Pragtige terrein. Ideale oorblyplek vir langpad. Sal weer daar oorbly.
Lees meerNicolene W - Des 2023
Algehele gradering
Die beste in Colesberg.
Jean L - Des 2023
Algehele gradering
Jy kry waarvoor jy betaal, nie 'n sent meer nie.
Tanya B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oornag.
Coert S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens ontvang.
Johan J - Des 2023
Algehele gradering
Duur kos en drankies maar abnormale klein porsies.
Albert M - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker oornag venue.
Joanne P - Des 2023
Algehele gradering
We were very happy with the accommodation.
Nicolette V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Adri E - Des 2023
Algehele gradering
Beste plek om te bly indien jy met troeteldiere reis. Fantastiese plaasatmosfeer.
Pieter V - Des 2023
Algehele gradering
Lafenis na 'n dag se vêr ry. Eienaars en werknemers baie vriendelik.
Suzette B - Des 2023
Algehele gradering
Uitmuntend.
Joan V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Wilien W - Des 2023
Algehele gradering
Amazing.
Truda D - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Chamain C - Des 2023
Algehele gradering
Perfect spot for breaking the journey.
Franci L - Des 2023
Algehele gradering
Diere was welkom. Daar was ruimte om te stap na 'n land rit. Veilig.
Pieter-jan P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en lekker geslaap.
Ricky C - Nov 2023
Algehele gradering
Vermy met beurtkrag.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Ricky, ek is so jammer dat jy 'n slegte ervaring by ons gehad het. Ons perseel is ontsettend groot en die koste om alles op solar te sit, is net nie vir ons finansieel die moeite werd nie. Ons almal is tog bewus van beurtkrag en die meeste mense het begrip daarvoor. Ons gebruik 'n generator voor die hoofgebou sodat die etes wel voorsien kan word.
As jy my reviews lees, sal jy sien niemand het al oor taai vleis gekla nie, so jammer dat jy toe 'n taai chop gekry het. Ons gee vir die gaste magneto ligte, so dis my fout dat jy nie een ontvang het nie, jammer daaroor.
Ek vra weer om verskoning vir jou ervaring op Van Zylsvlei.
Werner S - Nov 2023
Algehele gradering
A delightful stopover for a good night's rest.
Irma H - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Bridget G - Okt 2023
Algehele gradering
Karoo gasvryheid.
Johannes J - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike oornag in die Karoo.
Melissa N - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik.
Debbie C - Sep 2023
Algehele gradering
My second time staying at Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm.
Adrian P - Sep 2023
Algehele gradering
Non-fuss value for money.
Carla R - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Rhodene V - Jul 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Jo-anne F - Jul 2023
Algehele gradering
Oorslaap.
Peter J - Jun 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Jacqueline B - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, snoesige kamers. Alles werk. Lekker aandete en ontbyt.
Gerhard P - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Anna D - Mei 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelike ontvang. My honde was ook welkom.
Brink G - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike ontvangs deur Melissa. Ek het bespreek vir 'n dubbelkamer met 'n stort, maar is toe 'n kamer met 'n badstort toegeken. Sy het dit dadelik reggestel.
Lees meerLeandra B - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oorgebly en ons hond kon saambly.
Attie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag op pad terug vanaf Lesotho na Worcester.
Willem A - Apr 2023
Algehele gradering
Veilige ligging weg van die besige roetes.
Marika N - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag van Mosselbaai af.
Antoinette D - Apr 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Frans J - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Rudi L - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en baie rustig.
Ernst S - Mrt 2023
Algehele gradering
Vinnige stop.
Daniel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Die verblyf kon nie aangenamer verloop het nie. Die gasheer en gasvrou is gesout in hul taak.
Anton V - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap.
Annalie V - Jan 2023
Algehele gradering
Tuis saam met honde en heerlik afgekoel in die swembad.
Johan Bothma B - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig - sal weer daar bly.
Anneli K - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Marne M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Karin B - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik veilig en weg van verkeer.
Alida L - Jan 2023
Algehele gradering
Plaas-gasvryheid.
Reinette E - Des 2022
Algehele gradering
'n Lekker rusplekkie.
Kobie V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig en rustige atmosfeer.
Malinda D - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies, rustige atmosfeer.
Yvette S - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese plek, vriendelike mense, lekker kos, sal vir seker weer hier oorslaap.
Dewald W - Des 2022
Algehele gradering
Aanvaarbaar vir oornag.
Werner K - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaaslewe.
Zelda V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Amanda L - Des 2022
Algehele gradering
Klein oase in die Karoo.
Riaan N - Des 2022
Algehele gradering
Goed, soos verwag.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Baie jammer daaroor, maar met al die beurtkrag kan die geysers net nie byhou nie. Regtig buite ons beheer.
Pieter S - Nov 2022
Algehele gradering
Misleidend.
Lees meerMarie G - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Fanus V - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en gasvryheid.
Erika B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly. Sal weer daar oorslaap.
Jan G - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Benita K - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Clarissa H - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens, skoon en netjiese verblyf.
Susan E - Sep 2022
Algehele gradering
Family atmosphere, nothing too much trouble.
Marí V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jpa D - Sep 2022
Algehele gradering
Kuier was baie lekker en aangenaam, sal beslis weer daar aandoen.
Dustin H - Aug 2022
Algehele gradering
Moet die beste wees in Colesberg.
Christa H - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam verras deur ongelooflike omgeemense.
Hendri D - Jul 2022
Algehele gradering
Very welcoming and very neat and clean. The meals were great and overall great value for money.
Jerry V - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvrye mense.
Christo A - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklike, puik oornagkuierplekkie.
Linda K - Jun 2022
Algehele gradering
Stunning. You arrive as a stranger and leave as a friend. Annalie and Deon go out of their way for you.
Lees meerCora N - Mei 2022
Algehele gradering
Ek en my dogter het dit geniet na 'n baie stresvolle rit kon ons heerlik ontspan.
Pierre H - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Vriendelike ontvangs.
Marlyn V - Apr 2022
Algehele gradering
Huislik en vriedelik.
Liana S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike plaaskuier.
Derick S - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet, clean, good food.
Johnny C - Apr 2022
Algehele gradering
Bietjie teleurgestel.
Monique O - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantstiese diens en ongelooflike mense!
Naomi C - Mrt 2022
Algehele gradering
Mislydende resensies.
Lees meerVan Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Goeie middag Naomi
Baie dankie vir die resensie maar ek voel dat ek 'n paar goed moet reg stel.
U het perongeluk die verkeerde kamer geboek omdat u nie die eerste keer daardie kamer aanvaar het nie.
Ek het self skoon linne vir die kamers uitgehaal, dit mag bietjie kreeukels he want die Percale maak partykeer so. Die kamer was nie vuil nie., miskien stowwerig van die deur wat nie dig toemaak nie.
Jammer oor die matte, ek het daarna omgesien.
Die eienaar sou u kom spreek, maar ek het hier aangekom letterlik 10 minute voor julle by ontvangs ingestap het.
Die aandete word in die oond gemaak en dan op die griller gesit, so ek weet nie waar u aan die idee kom nie.
Ek is jammer dat u so ervaring gehad het.
Groete
Francesca B - Mrt 2022
Algehele gradering
Good value, perfect location.
Andre S - Mrt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld vriendelike bestuurspan vars lug en goeie gehalte voedsel.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Jan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en mooi.
Gert N - Mrt 2022
Algehele gradering
Diens baie goed, ontbyt en aandete beskikbaar. Kan aanbeveel om hulle te gebruik.
Elma D - Mrt 2022
Algehele gradering
Soos altyd was die kamers perfek netjies en goed toegerus en die aandete was absoluut uitstaande!
Renette D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustige oorbly op pad tussen Kaap en Gauteng.
Chantal T - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig.
Hanlie V - Feb 2022
Algehele gradering
Was nie baie gelukkig nie. Het meer verwag vir die prys.
Marie T - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld. Rustig.
Thinus E - Jan 2022
Algehele gradering
Alles is baie netjies en uitstekende diens. Baie gerieflik halfpad Jo'burg toe.
Sansie G - Jan 2022
Algehele gradering
Welverdiende ruskans na lang dag op die pad.
Shanay V - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful and peaceful.
Catherine M - Jan 2022
Algehele gradering
Adequate, but not great.
Lees meerVan Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Morning,
Thanks for your review.
I am so sorry for what had happened in your room. I can assure you it never rained that heavy and that much at a time since we've been the owners - and that is years! That has never ever happened it that room before; this was a first. We experienced a lot of flooding that day and it was a once-off.
Sorry if you had a bad experience with us.
Regards,
Annalie.
Marne M - Jan 2022
Algehele gradering
Honde vriendelik, ruim kamer, rustige atmosfeer.
Mimette V - Jan 2022
Algehele gradering
Heerlike oorslaap na die lang pad.
Toni- Lee F - Jan 2022
Algehele gradering
We stopped over for one night on our way to Cape Town.
Adri A - Jan 2022
Algehele gradering
Really enjoyed our stay, very friendly owners, unit clean and neat.
Sonja J - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon en gerieflike kamers.
Willemien V - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige lushof in die Karoo.
Danie S - Des 2021
Algehele gradering
Perfek, meer as wat ons benodig het.
Joep J - Des 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik en doeltreffend!
Adriaan D - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Gillian P - Des 2021
Algehele gradering
Comfortable.
Vilien C - Des 2021
Algehele gradering
Gemaklik. Die swembad was goed na so 'n lang ry!
Altus D - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike verblyf
Lees meerLouise S - Des 2021
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang dadelik tuis gevoel. Dankie vir die heerlike kos wat spesiaal na ons kamer toe gebring is a.g.v. my rugoperasie, is ek nog in die herstel proses en julle was so vriendelik om ons kos kamer toe te stuur. Heerlik geslaap en was lekker om saam met julle die ligte reën vroegoggend te geniet. Alles was puik. Baie dankie ons waardeer julle.
Carien C - Des 2021
Algehele gradering
'n Wegbreek in sy eie reg op pad na 'n vakansie.
Joany J - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige grasperke. Netjiese akkommodasie.
Chris R - Des 2021
Algehele gradering
Stil en 'n ware oorstop.
Carol P - Des 2021
Algehele gradering
Great overnight stop.
Kobus M - Des 2021
Algehele gradering
Lekkerste oornagstop wat ek in baie jare gehad het, met baie vriendelike en opregte mense.
Elaine V - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige mense en baie mooi plek.
Lizette R - Jan 2021
Algehele gradering
Onverwagse verwikkelinge.
Lees meerVan Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Hallo Lizette
Baie dankie vir jou Review... ek moet weet wat in my besigheid aangaan sodat ons daarop kan verbeter
Oor die etes: ek is seker dat jy kan verstaan dat ons almal se gesondheid net in ag geneem het .... daarom geen etes. So baie gaste was so bly en dankbaar dat ons eerlik was en nie gemaak het of niks verkeerd is nie
Ons is op 'n plaas en en daar is maar velddiere hier .... jammer maar oor die vlermuise het ons nie beheer nie en ons maak hulle ook nie dood nie...
Oor die handoeke voel ek baie sleg... dit hoort nie so nie en ek vra regtig groot om verskoning daaroor.
Lekker aand
Doret L - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik geëet en koel geslaap.
Tiaan A - Jan 2021
Algehele gradering
Nice stay.
Karien B - Jan 2021
Algehele gradering
Baie dankie, elke keer, vir ‘n lafenis by Van Zylsvlei.
Elma D - Des 2020
Algehele gradering
Voel tuis, voel ontspanne dadelik.
Antonette F - Des 2020
Algehele gradering
Kos was fantasties.
Jaco W - Des 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Jacques L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Antoinette A - Des 2020
Algehele gradering
Rustige, netjiese oornagplek.
Sybrandt D - Des 2020
Algehele gradering
Funksioneel.
Rohann T - Des 2020
Algehele gradering
Goeie plek om saam met die honde te oornag. Baie vriendelike verwelkoming.
Ignatius R - Des 2020
Algehele gradering
Dit is 'n juweel in die Karoo. Ons sal altyd hier stop en oornag.
Philip L - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf
Katryn V - Okt 2020
Algehele gradering
Gemaklike halfpadstop.
Hans S - Aug 2020
Algehele gradering
Ideaal geleë, oornag slaapplek langs die N1.
Daleen B - Aug 2020
Algehele gradering
Dit voel of jy by familie kuier.
Heulwen H - Mrt 2020
Algehele gradering
Comfortable, friendly and pleasant surroundings.
Willie B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie verouderde grasdakke en stowwerig.
Frank W - Jan 2020
Algehele gradering
Dit is 'n uitstekende oornagplek vir die reis tussen Pretoria en Kaapstad.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Christine D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek. Heerlik vir die kinders om te kan ontspan.
Pieter B - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Deon B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Adele C - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lekker kos.
Megan G - Des 2019
Algehele gradering
False advertising.
Lees meerNico D - Des 2019
Algehele gradering
Dis 'n baie netjiese en aangename oornagstop, rustig en kamers op standaard.
Lees meerSamantha H - Des 2019
Algehele gradering
We were accidentally not considered for booking due to admin confusion, but they managed to fit us in.
Heidi V - Des 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike gasvryheid.
Chrisjan P - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, gasvry en mooi!
Mariette O - Des 2019
Algehele gradering
Awesome sien sterre.
Deon B - Des 2019
Algehele gradering
Die mense is baie gasvry en die kos is tops.
Tinus F - Des 2019
Algehele gradering
Lekker en skoon.
Danie K - Okt 2019
Algehele gradering
Gasvry en fantastiese waarde vir geld.
Joan F - Okt 2019
Algehele gradering
Behulpsaam, vriendelik en baie gemaklik.
Ilse V - Sep 2019
Algehele gradering
Aangename, veilige verblyf.
Ian B - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely.
Melanie F - Jul 2019
Algehele gradering
Beste rus plekkie tussen Pretoria en die Kaap.
Sannett Hi N - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike tyd gehad by die mooi, skoon en netjiese plek.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Dankie Sanneett,
Was lekker om jou hier te he.
Hoop ons sien jou weer.
Henning M - Mrt 2019
Algehele gradering
Word verkeerd geadverteer, nie B&B nie, moet wees oornagverblyf - vir ontbyt moet ekstra betaal word, R78 p.p.
Lees meerVan Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Goeie dag Henning,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer dat u die akkommodasie nie voldoende gevind het nie.
By u bespreking word aangedui dat ontbyt nie ingesluit is nie. Te veel mense wil vroeg ry dan voel hulle hulle betaal vir iets wat hulle nie wil gebruik nie.
Ons sal aandag gee aan hangplek, maar hou asb. in gedagte dat die meeste mense net oornag en dus nie baie bagasie het nie.
Ek neem alles in ag wat u genoem het en sal probeer verbeter waar dit moontlik is.
Mooi dag,
Van Zylsvlei B&B
Jose S - Mrt 2019
Algehele gradering
An oasis after a long trip!
Annari V - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Marlies V - Jan 2019
Algehele gradering
A comfortable and relaxing stay.
Albert C - Des 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon oornag verblyf met vriendelike diens.
Alida S - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike kos, baie beter as 7 jaar gelede, vriendelike diens.
Marla N - Des 2018
Algehele gradering
Vir seker lekker geslaap en lugversorging het gewerk!
Louise S - Des 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens van aankoms tot vertrek.
Rens B - Des 2018
Algehele gradering
Lekker rustig, stil omgewing en baie vriendelike eienaars.
Herna V - Des 2018
Algehele gradering
Baie oulike plek!
Christine D - Des 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Keith K - Aug 2018
Algehele gradering
Ontspannend, professioneel, warm atmosfeer.
Gert M - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs. Lekker geëet en warm geslaap.
Pieter C - Jul 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Dj F - Feb 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig met vriendelike diens.
Schalk M - Feb 2018
Algehele gradering
Oulike oorslaapplek.
James B - Jan 2018
Algehele gradering
I would happily stay here again.
At D - Jan 2018
Algehele gradering
Erg ongemaklik geslaap. Ete ook nie baie goed nie. Nie weer nie.
Lees meerVan Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Beste At,
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is regtig jammer dat dit jou ervaring by ons was.
Die rondawels is nog in die ou era gebou en vir daardie rede het ons die lugversorger geinstalleer om dit meer gerieflik te maak.
Ek kan u verseker dat die vleis wat ons voorsit nie opgewarmde vleis is nie. Dit word wel op 'n 'griller' gaargemaak, wat dit moontlik te droog na u smaak gebraai het. Ek is jammer vir enige ongelukkigheid met die kos wat voorgesit is.
Van Zylsvlei is 70 jaar oud in die 70 jaar van sy bestaan, was daar nog geen voorval van enige aard nie. Dit is 'n plaas en toegansbeheer is oneffektief. Ons as permanente inwoners weet dit is regtig baie veilig hier en daarom adverteer ons dit ook so.
Groete,
Annalie
Derik D - Jan 2018
Algehele gradering
So-so.
Alison L - Jan 2018
Algehele gradering
An excellent stopover.
Trevor N - Jan 2018
Algehele gradering
Always good.
Debbie D - Jan 2018
Algehele gradering
Acceptable, basic overnight stopover.
Pieter G - Jan 2018
Algehele gradering
Karootyd!
Mia L - Jan 2018
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende in terme van bed en bad, maar weens ons ondervinding sal ons nie weer terug keer nie.
Lees meerFrancisca W - Jan 2018
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet, sal weer daar oorslaap.
Rianne P - Des 2017
Algehele gradering
Dog friendly and relaxed atmosphere.
Van Der Merwe, Leon V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Vaughan S - Des 2017
Algehele gradering
Completely awesome!
Brian G - Des 2017
Algehele gradering
Good value for money in spotless accommodation.
Lana R - Des 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Alta G - Des 2017
Algehele gradering
Lekker daar oornag.
André B - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, vriendelik, smaaklike maaltye. Wat meer wil 'n mens hê?
Lees meerMarié V - Des 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies. Heerlike kos.
Thys C - Des 2017
Algehele gradering
Die russtop was so nodig gewees en die was die perfekte plek.
Johan R - Sep 2017
Algehele gradering
Mense is baie vriendelik.
At G - Sep 2017
Algehele gradering
Mooi ligging.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Ek is baie jammer vir die ongerief wat u by Van Zylsvlei ervaar het, as gevolg van 'n algehele kragonderbreking in die dorp en omgewing.
Philippus W - Sep 2017
Algehele gradering
Heel standaard en aanvaarbaar.
Judie F - Aug 2017
Algehele gradering
Stunning place!
Wouter K - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlike, aangename ontspanning.
Louis H - Jun 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en vrou en smaaklike ete.
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Dawie P - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker uitrus halfpad verblyf.
Izak V - Apr 2017
Algehele gradering
Rustige ontspanne atmosfeer.
Annie D - Apr 2017
Algehele gradering
Nice and neat accomodation, good value for money.
Thomas F - Apr 2017
Algehele gradering
Bietjie duur vir die gebrek aan gemak.
Christa K - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike gasvryheid en heerlike kos.
Diek V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker en gerieflik en goed geleë, weg van die geraas van die N1 roete af.
Lees meerDanie D - Jan 2017
Algehele gradering
Great overnight stay!
Brian D - Jan 2017
Algehele gradering
Really relaxing, quite and a perfect half way stop over to Cape Town.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het lekker ontspan, stil en die ideale oorstop op pad na die Kaap.
Het lekker ontspan, rustig en stil, die perfekte oorstop op pad na die Kaap.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rens B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie rustige plek en eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.
Trudi V - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Andre O - Jan 2017
Algehele gradering
Absoluut puik en sal hulle definitief weer gebruik.
Lineze H - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig na lang pad om net te ontspan.
Mona V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf!
Ingrid M - Jan 2017
Algehele gradering
Mooi ligging maar ek was bang.
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Hallo Ingrid
Dankie vir jou insette. Daar sal nie akkommodasie al vir 70 jaar aangebied word as dit onveilig is hier nie. Dit is regtig baie veilig. R 70.00 vir ontbyt is ons standaard fooi vir ;'n volledige Engelse ontbyt. Vrugte en yoghurt, graanvlokkies en 'n bord warm kos. Ek is nie bewus van enige plek waar jy net vir 'n bordjie pap kan betaal nie.
Groete
Hennie V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras met absolute puik oorslaap fasiliteite en sal beslis weer gebruik.
Elizabeth V - Jan 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Lees meerWymoth P - Jan 2017
Algehele gradering
A great place to stop over on way to CT or PE or back home.
Sanet F - Des 2016
Algehele gradering
Aangenaam.
Antoinette D - Des 2016
Algehele gradering
A farm atmosphere and quiet place.
Corrie O - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies en vriendelike mense. Baie lekker gerus.
Zacharias Albertus R - Des 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Madelein K - Des 2016
Algehele gradering
'n Oase met hartlikheid.
Velma V - Des 2016
Algehele gradering
Sal verseker weer daar oornag.
Corli L - Des 2016
Algehele gradering
Conveniently located, comfortable accommodation, ideal to take a break on a long trip.
Jakes O - Des 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en ontvangs baie vriendelik.
Jos P - Des 2016
Algehele gradering
Dit het gevoel soos om by vriende oor te slaap op pad na ons vakansiebestemming.
Wynand L - Des 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik en gemaklik.
Lees meerGavin S - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekend, rustig en vriendelike personeel.
Isolde D - Nov 2016
Algehele gradering
Ontmoet as vreemdelinge, gaan as vriende uiteen!
Helena B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Rudi V - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens van Annalie ontvang.
Lees meerMelinda V - Nov 2016
Algehele gradering
Farm life.
Willie V - Okt 2016
Algehele gradering
Ons kon lekker buite die woon-eenheid braai en die Karoo-omgewing geniet.
J P W - Sep 2016
Algehele gradering
Aangenaam rustig, dog teleurstellend!
Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm se terugvoer
Van Zylsvlei is wel as B&B geregistreer, maar aangesien ongeveer 60% van die gaste nie ontbyt wil hê nie en vroeg wil ry, gee ons die opsie van ontbyt. Te veel mense het gevoel dat hulle vir iets moet betaal wat hul nie gaan benut nie. As die persoon sy bespreking deurgelees het, sou hy gesien het dat dit duidelik aandui dat ontbyt opsioneel is.
Ek wil dit graag onder U aandag bring dat ek die gas genader het om te vra wat werklik vuil was, wat se swak diens hy ervaar het, en onder sy aandag gebring dat die ligte 2 skakelaars het, een by die muur en een op die liggie self. Al die ligte in al die kamers het wel gewerk.
Ons waardeer kritiek en probeer altyd iets daaruit leer, en ek neem kennis hiervan. Ek het tot dusver geen reaksie van die gas ontvang nie en wou net van die feite wat verkeerdelik was, regstel.
Eugene G - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Niekie V - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid en waarde vir geld.
Jackie G - Mei 2016
Algehele gradering
Lekker weg uit die dorp.
Pieter S - Mei 2016
Algehele gradering
Gasvryheid besonders, veilig weg van die grootpad en die kos is baie lekker.
Linda G - Apr 2016
Algehele gradering
'n Heerlike oornag-plek.
Erica P - Mrt 2016
Algehele gradering
Warm mense, heerlike kos, skoon en netjiese verblyf.
Jennifer J - Mrt 2016
Algehele gradering
Aangename, rustige atmosfeer.
Rika L - Mrt 2016
Algehele gradering
Gerieflik, gasvrou Annalie is baie hulpvaardig.
Thuso B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Annalie J - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig.
Annalien P - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Pieter A - Feb 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Jackie B - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent stopover.
Natasha M - Jan 2016
Algehele gradering
Tevrede.
Nicky D - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gasvry en behulpsaam!
Nicolette S - Des 2015
Algehele gradering
Baie bevredigende rus.
Gert T - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Yolandi H - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Antoinette L - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike verblyf na 'n lang reis.
Maryna M - Des 2015
Algehele gradering
Beveel dit aan vir reisigers wat net wil oornag.
Linda A - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi.
Lafras M - Des 2015
Algehele gradering
Lekker man, lekker.
Leone V - Des 2015
Algehele gradering
Vreeslik lekker met wondelike mense.
Jakes O - Des 2015
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Lees meerYolandi H - Des 2015
Algehele gradering
Fantastic service and place to overnight.
René C - Des 2015
Algehele gradering
Ervaar gasvryheid en rus.
Philip T - Des 2015
Algehele gradering
Rustige atmosfeer
Willem V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Annamarie G - Des 2015
Algehele gradering
It was disgusting!
Lees meerJarries V - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker verblyf op die plaas.
Anton V - Nov 2015
Algehele gradering
Puik!
Rehan C - Okt 2015
Algehele gradering
Baie tevrede.
Divan S - Aug 2015
Algehele gradering
Stilte.
Eurika B - Aug 2015
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Yolanda F - Jul 2015
Algehele gradering
Fantasties en welkome hitte in die koue.
Hettie S - Jul 2015
Algehele gradering
Sal LekkeSlaap beslis gebruik en julle diens is uitstekend!
Pieter V - Jul 2015
Algehele gradering
Dit was onverbeterlik en uit die boonste rakke.
James S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie goeie diens en heerlike slaapplek. Heerlike ontbyt.
Riaan G - Jun 2015
Algehele gradering
Benodig heelwat aandag aan detail.
Lees meerNardia O - Mei 2015
Algehele gradering
Vriendelike en hartlike ontvangs.
Lappies L - Mei 2015
Algehele gradering
Baie lekke!
Tania K - Apr 2015
Algehele gradering
Very friendly service, beautiful outdoor area, comfortable with small dog.
Elize V - Apr 2015
Algehele gradering
Lekke Karoo-gasvryheid.
Judith B - Apr 2015
Algehele gradering
Spinnerakke
Johan V - Apr 2015
Algehele gradering
Enjoyed the stop over.
Larochelle P - Mrt 2015
Algehele gradering
Oorgeslaap op pad na Jeffreysbaai.
Heleen C - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap as 'n halfwegstop.
Amina S - Mrt 2015
Algehele gradering
Adequate for an overnight stay
Paul V - Feb 2015
Algehele gradering
Vriendelike plek met lekker aandete en ontbyt vir die een aand wat ons oornag het.
Andries B - Jan 2015
Algehele gradering
Opgewarmde kos is onsmaaklik
Lees meerMarita S - Jan 2015
Algehele gradering
Gerieflik, goeie ligging, paar probleme
Anita N - Jan 2015
Algehele gradering
Skoon en gerieflik!
Rianne P - Jan 2015
Algehele gradering
Oornag op pad terug van die Kaap af met 3 honde.
Estelle J - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam in 'n vriendelike atmosfeer.
Kenneth P - Jan 2015
Algehele gradering
Was goed genoeg vir een aand se oorslaap.
Wynand S - Jan 2015
Algehele gradering
Soos verwag!
Marinette V - Jan 2015
Algehele gradering
Heerlik gekuier en baie lekker geëet!
Gerrit O - Des 2014
Algehele gradering
Kan dit nie aanbeveel nie.
Lees meerKoos G - Des 2014
Algehele gradering
Aangename, rustige verblyf in 'n skoon, netjiese kamer. Kan die aandete aanbeveel.
Marinda O - Des 2014
Algehele gradering
Heerlike, vriendelike familie-gevoel!
Jurie S - Des 2014
Algehele gradering
Slegs een nag oorgeslaap - wonderlik ontvang!
Mariana W - Des 2014
Algehele gradering
Uitstekende oornag-akkommodasie!
Thys P - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik!
Caroline S - Des 2014
Algehele gradering
Not quite what I expected
Lees meerGareth R - Des 2014
Algehele gradering
Friendly staff, neat establishment with all the basics required.
Jacques C - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
André F - Des 2014
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Annatjie B - Des 2014
Algehele gradering
Baie netjiese oornagakkommodasie en vriendelike ontvangs!
Ilene P - Des 2014
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie op pad Kaap toe.
Dewaldt H - Des 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons het baie tuis gevoel sal weer oorslaap.
Chris S - Nov 2014
Algehele gradering
Billike waarde vir geld, goeie ligging!
Richard N - Nov 2014
Algehele gradering
Not good.
Sandra G - Nov 2014
Algehele gradering
Baie tevrede!
Johan P - Nov 2014
Algehele gradering
Puik verblyf en waarde vir jou geld.
Barry L - Okt 2014
Algehele gradering
Skoon en netjies en in rustige omgewing.
Johan H - Okt 2014
Algehele gradering
Aangenaam. Sal weer daar oornag!
Vernadette L - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlik en huislik. Vriendelike mense en lekker kos.
Van Zyl S - Okt 2014
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens!
Henriëtte N - Okt 2014
Algehele gradering
Lekke!
Gerrit M - Sep 2014
Algehele gradering
Dit was baie lekke gewees!
Jaco D - Sep 2014
Algehele gradering
Wonderlik!
Marie S - Jul 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Charles S - Jul 2014
Algehele gradering
Netjies en skoon. Vriendelike ontvangs.
Belinda V - Mei 2014
Algehele gradering
Basies net slaapplek.
Elma P - Apr 2014
Algehele gradering
Baie oulik, dankie!
Isabel D - Apr 2014
Algehele gradering
'n Aangename verrassing in totaal!
Ryan V - Apr 2014
Algehele gradering
The rooms were great and comfortable
Andre B - Apr 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur die eienaars self en die fasiliteit is skoon en netjies.
Drienie V - Apr 2014
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik naby die N1.
Charmaine C - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik gebly en baie vriendelik verwelkom.
Freddie L - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n goeie besluit om in Colesberg te oornag op pad na Pretoria.
Pride M - Mrt 2014
Algehele gradering
Good
Johan L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Braam L - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Werner K - Mrt 2014
Algehele gradering
Heerlik in skoon, goed versorgde omgewing.
Erika V - Mrt 2014
Algehele gradering
Hartlike ontvangs, skoon beddegoed en smaaklike ontbyt!
Wessel J - Jan 2014
Algehele gradering
Die verblyf en diens was uitstekend!
Nelmarie W - Jan 2014
Algehele gradering
Baie rustig.
Shaun G - Jan 2014
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, skoon en netjies, gasvry - sal beslis aanbeveel!
Catherine C - Jan 2014
Algehele gradering
Wonderful family run farm
Johan L - Jan 2014
Algehele gradering
Die matras en kussings was nie gemaklik nie.
Willem R - Jan 2014
Algehele gradering
Verblyf was voldoende gewees vir ons vereistes.
Wicus K - Jan 2014
Algehele gradering
'n Lafenis na 'n lang, warm dag op die langpad.
Helene V - Jan 2014
Algehele gradering
'n Heerlik ontspanne, vriendelike amosfeer!
Hettie V - Des 2013
Algehele gradering
Lekker rustige omgewing en goeie plek vir oornag!
Lou D - Des 2013
Algehele gradering
Ontspannend en baie genotvol.
Marilize S - Des 2013
Algehele gradering
Perfek vir 'n vinnige oorstop oppad Kaap se kant toe. Skoon en gerieflik.
Lucas D - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Chris B - Des 2013
Algehele gradering
Great Karoo atmosphere with down to earth and friendly staff
Jan V - Des 2013
Algehele gradering
Vriendelike diens, goeie geriewe en ideaal vir kinders.
Mariette J - Des 2013
Algehele gradering
'n Nostalgiese oorslaap omdat ek die plek onthou uit my kleintyd.
André A - Des 2013
Algehele gradering
Rustig en skoon, alles wat jy nodig het na 'n lang rit.
Attie V - Des 2013
Algehele gradering
Die verblyf was gerieflik en uiters netjies, baie dankie.
Andre M - Des 2013
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dankie!
Lizanne S - Des 2013
Algehele gradering
'n Ideale stopplek op pad see toe.
Ilse-mari F - Des 2013
Algehele gradering
Puik diens!
Kobus R - Des 2013
Algehele gradering
Die rustige atmosfeer het dit vir my gedoen!
Liezel J - Des 2013
Algehele gradering
Will definately stay again!!
Yolanda H - Des 2013
Algehele gradering
Ons was baie ingenome met die plek en diens!
Henrico B - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Gert V - Nov 2013
Algehele gradering
Met die etes kon ons net sowel in 'n hotel tuisgegaan het.
Leandi V - Okt 2013
Algehele gradering
Die beddens is fantasties ... lanklaas so lekker geslaap!
Johan P - Okt 2013
Algehele gradering
Baie lekker en rustig!
Gusta K - Okt 2013
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het vir oorbly na 'n lang, uitputtende rit.
Wynand G - Sep 2013
Algehele gradering
Dit was 'n groot plesier om hier te kon bly.
Nicky V - Sep 2013
Algehele gradering
Skoon en netjies!
Fiona S - Sep 2013
Algehele gradering
Die mense is vriendelik en jy voel tuis.
Nathan N - Sep 2013
Algehele gradering
Awesome
Angie Y - Sep 2013
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
David B - Aug 2013
Algehele gradering
Skoon lug, baie sterre, oorgenoeg rustige stilte.
Marieta D - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en die diens was baie persoonlik, voorwaar 'n belewenis!
Andries P - Jul 2013
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel!
Nicola H - Jul 2013
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Baie aangenaam.
Nana C - Jul 2013
Algehele gradering
Dit was die ideale oornagplek.
Jorina O - Jul 2013
Algehele gradering
Rustige verblyf naby aan N1. Ideaal vir oorslaap tussen Gauteng en die Kaap of PE.
Emil K - Jun 2013
Algehele gradering
Uitstekend! Vriendelik en voorbereid. Maklik om te kry.
Ben V - Apr 2013
Algehele gradering
Tevrede
Linda Z - Apr 2013
Algehele gradering
Alles was heerlik, behalwe die kos.
Michael M - Mrt 2013
Algehele gradering
Great accommodation, easily accessable, at good price.
Susan M - Jan 2013
Algehele gradering
A pleasant and comfortable stay
Melinda D - Des 2012
Algehele gradering
Our stay was awesome. I would recommend to all.
Gerhard R - Des 2012
Algehele gradering
It was a good stay with a well run operation in terms of facilities.
Malahlela D - Des 2012
Algehele gradering
Good place to be - would re considered using it again when in Colesberg
Belinda R - Des 2012
Algehele gradering
Nice enough
Hanlie M - Jun 2012
Algehele gradering
Lovely
Leana v - Mei 2012
Algehele gradering
Very friendly and neat
Diane B - Apr 2012
Algehele gradering
Very basic but clean and you get what you pay for
Andre D - Jan 2012
Algehele gradering
Good
Theo K - Jan 2012
Algehele gradering
Good value, great service, comfortable, clean and safe.
Tanya B - Des 2011
Algehele gradering
Very laid-back and friendly owners and relaxing atmosphere after travelling 850 Km's!
Elmarie E - Des 2011
Algehele gradering
Was 'n heerlike ervaring
Andre O - Des 2011
Algehele gradering
Dis 'n baie oulike plekkie,u kan net 'n generator aanskaf indien krag af gaan.
Carla N - Des 2011
Algehele gradering
Really enjoyed the stay.
Gerda B - Des 2011
Algehele gradering
We enjoyed our stay-over and will return here again.
Jacquie H - Sep 2011
Algehele gradering
It was pleasant
Gsry M - Jul 2011
Algehele gradering
Was very comfortable and clean, food was excellent
Howard G - Apr 2011
Algehele gradering
Not bad owners were not there and would liked to hear their stories
Elmarie M - Des 2010
Algehele gradering
Country like and very relaxing.
Karen R - Des 2010
Algehele gradering
Lekker gebly en moeg gery en kan net aansit en gaan eet - GROOTt BONUS - gewees
Elna B - Sep 2010
Algehele gradering
Oornag geriewe baie goed, skoon en gerieflik. Ontvangs area kort bietjie aandag.
Christa D - Jun 2010
Algehele gradering
Generally we were satisfied although there are small things which needs attention.
Lees meerZelda V - Jun 2010
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid, heerlike kos, warm slaapplek.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Philippolis-weg, R717, Colesberg, 9795, Noord-Kaap