LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm | LekkeSlaap
+77

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 270 resensies vir Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Doret L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doret L
Gesin met tieners

Ons het heerlik geëet en koel geslaap.

Ideale stop tussen Gauteng en die Kaap.

Tiaan A - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay.

Good that they have an a la carte menu.

Karien B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B
Enkelreisiger

Baie dankie, elke keer, vir ‘n lafenis by Van Zylsvlei.

Die kamers is verwelkomend, die gasheer en gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Alles wat ek nodig sou hê, is reeds daar. Dit is werklik soos ‘n oase in ‘n woestyn!

Elma D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel tuis, voel ontspanne dadelik.

'n Baie nice plek. Ons viervoetkind het dit net so geniet daar. Lekker kos by hulle eetplekkie.

Antonette F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonette F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos was fantasties.

Ongelukkig nie warm water in stort.

Antoinette A - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, netjiese oornagplek.

Perfek vir oornag stop. Baie netjies. Skoon vars wit linne. Vriendelike diens. Aandete was heerlik. Groot koelte bome om rustig onder te ontspan.

Jacques L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en stil.

Dit was baie lekker gewees. Sal weer daar stop.

Rohann T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann T
Enkelreisiger

Goeie plek om saam met die honde te oornag. Baie vriendelike verwelkoming.

Sal slegs net graag 'n mikrogolfoond wou hê in die kamer.

Ignatius R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n juweel in die Karoo. Ons sal altyd hier stop en oornag.

Fantastiese oornagplek. Die skaapnek-aandete is wonderlik. Die mense is vriendelik en behulpsaam.

Philip L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike oornagverblyf

Vir ons is stilte ons grootste vereiste. Daarna kom die res. Om beide aandete en ontbyt hier te kan geniet is 'n groot bonus! Baie aangenaam!

Katryn V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V
Gesin met tieners

Gemaklike halfpadstop.

Van Zylsvlei B&B is 'n baie gemaklike halfpad rusplek as jy op pad is van die binneland af Kaap toe. Die gasheer en gasvrou het ons baie vinnig laat tuis voel en als was gereed vir ons verblyf. Dankie tannie en oom dat julle ons so tuis laat voel het.

Hans S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë, oornag slaapplek langs die N1.

Hierdie oornag slaapplek is ontwikkel as 'n motel langs die ou N1. Die nuwe N1 is ook nog baie naby. Daar is gerieflike rondawels en kamers beskikbaar. Etes kan op aanvraag geniet word vir 'n ekstra bedrag. Aanbeveel vir 'n gerieflike halfweg oornagplek vir 'n billike bedrag en gerieflike beddens.

Daleen B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel of jy by familie kuier.

Gasvryheid en lekker kos op die koop toe.

Heulwen H - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heulwen H

Comfortable, friendly and pleasant surroundings.

Place was easy to find.

Willie B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie verouderde grasdakke en stowwerig.

Selfs 'n vlermuis in grasdak van Kamer 15.

Frank W - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n uitstekende oornagplek vir die reis tussen Pretoria en Kaapstad.

Veilige oornagfasiliteit.

Pieter B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Gesin met tieners

Gerieflik.

Het al van hulle diens gebruik gemaak en die standaard is konsekwent - skoon, gerieflik en 'n lekker ontbyt. Beurtkrag het nie gepla nie.

Adele C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele C
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, lekker kos.

Lekker plek vir ontspan as jy oorslaap vir 'n aand.

Christine D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Gesin met klein kinders

Pragtige en rustige plek. Heerlik vir die kinders om te kan ontspan.

Lekkerste en mooiste blyplek.

Deon B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Gesin met tieners

Fantasties.

Lekkerste skaapkerrie. Gasvrye en gesellige eienaar. Goeie ontbyt. Alles net lekker.

Nico D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Gesin met tieners

Dis 'n baie netjiese en aangename oornagstop, rustig en kamers op standaard.

Die mense is baie pragtige persone en gaste word na gekyk, baie welkom gevoel. Kos was regtig baie aangenaam en als was bekostigbaar. Kroeg se sitarea kan dalk bietjie meer gemakliker wees sou jy daar wil sit en rustig ontspan en sport kyk, maar aanbeveling van ons kant. Dan weer is dit 'n baie interessante kroeg en word na jou omgesien wanneer jy gebruik maak daarvan. Die enigste negatiewe ding is die swembad, is vuil, daar is twee pragtige honde op erf en hulle swem saam en hulle hare is hele swembad vol, afgesien van hare in swembad is die swembad nog vuil, en as jy wil afkoel en langs swembad ontspan sal dit nie aangeraai word nie. Ons is hondemense en selfs vir ons was dit te veel. Dan die heining om die erf is verwaarloos en laat veiligheid in gedrang voel. Maar ons het baie lekker geslaap en oornag en kamers is presies wat verwag word. Die atmosfeer is kalm en rustig.

Megan G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Megan G
Gesin met tieners

False advertising.

A tiny room with one double and one single bed crammed into a tiny space so that you had to climb over the beds to get to the one side. Thank goodness we were not three adult males who would have been expected to share a bed! No shampoo or conditioner provided. Advertised as providing Wi-Fi - what they don’t mentioned is the Wi-Fi is only accessible in the main house and not in the rooms. Advertising DStv but it is only OpenView. Very limited channels. I will not be going there again!

Deon B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mense is baie gasvry en die kos is tops.

Ons beveel Van Zyl's beslis aan. Die mense is baie gasvry en dit voel soos by die huis. Die kos is uit die boonste rakke.

Tinus F - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en skoon.

Mense is baie vriendelik en die plek is mooi en skoon.

Samantha H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were accidentally not considered for booking due to admin confusion, but they managed to fit us in.

See stars.

Heidi V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike gasvryheid.

Onvergeetlike gasvryheid, baie ontspannende atmosfeer. Veral nodig gehad op die lang pad.

Chrisjan P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisjan P
Gesin met klein kinders

Skoon, gasvry en mooi!

Sal definitief weer by Van Zylsvlei B&B oorbly. Mense is gasvry, kamers is skoon en kos is lekker. Dis die perfekte oornagstop.

Mariette O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette O
Gesin met tieners

Awesome sien sterre.

Heerlik ontspanne, great vir oorslaap.

Danie K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en fantastiese waarde vir geld.

Baie gemaklik en skoon kamer met alles wat jy kan vra. Sal dit beslis elke keer gebruik as ons weer hier verby reis.

Joan F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan F
Besigheidsreis

Behulpsaam, vriendelik en baie gemaklik.

Die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Dis nou 'n gunsteling-stopplekkie vir ons.

Ian B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice little place, great value for money as a stop over. Need more time to enjoy the entire place. Next time I will spend a few days there.

Ilse V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, veilige verblyf.

Veilige stop, lekker halfpad tussen Kaap en Nelspruit. Sal weer daar stop, daar is plek om te kamp-stop ook.

Melanie F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste rus plekkie tussen Pretoria en die Kaap.

Baie netjiese en veilige verblyf! Ons slaap gereeld by Van Zylsvlei oor met ons 2 spaniels wanneer ons reis tussen Pretoria en die Kaap. Eenhede is puik en eienaars baie vriendelik! Met die 2 mooiste Boerboele wat deur die nag buite jou deur waak, is jy beslis baie veilig!! Restaurant bedien heerlike kos, sal Van Zylsvlei verseker aanbeveel!

Sannett N - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sannett N
Enkelreisiger

Wonderlike tyd gehad by die mooi, skoon en netjiese plek.

Ek het hierdie verblyf baie geniet, sal dit vir enige iemand aanbeveel, baie netjies en baie skoon.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Dankie Sanneett,
Was lekker om jou hier te he.
Hoop ons sien jou weer.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Jose S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jose S
Gesin met tieners

An oasis after a long trip!

We really enjoyed out time at the B&B, hospitality is great!

Henning M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Henning M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Word verkeerd geadverteer, nie B&B nie, moet wees oornagverblyf - vir ontbyt moet ekstra betaal word, R78 p.p.

Hoewel skoon geriewe, is ontbyt teen R880 per nag nie ingesluit nie. Die rondawel is uiters beknop, geen plek vir tasse of beweeg nie, nog minder om klere vir volgende dag uit te hang. Die badkamer het nie plek om handdoek op te hang nie, twee hakies wat wel daar is, is of handdoek of klere. Om iewers te sit, is die keuse of die bed of buite op draadstoele. Ons het vir 'n maand lank in die Kaap getoer en het die akkommodasie teleurstellend gevind vir die prys.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Goeie dag Henning,

Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer dat u die akkommodasie nie voldoende gevind het nie.

By u bespreking word aangedui dat ontbyt nie ingesluit is nie. Te veel mense wil vroeg ry dan voel hulle hulle betaal vir iets wat hulle nie wil gebruik nie.

Ons sal aandag gee aan hangplek, maar hou asb. in gedagte dat die meeste mense net oornag en dus nie baie bagasie het nie.

Ek neem alles in ag wat u genoem het en sal probeer verbeter waar dit moontlik is.

Mooi dag,
Van Zylsvlei B&B

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Annari V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Verblyf voldoen aan al die vereistes. Gasvrou was baie aangenaam. Etes was ook heerlik.

Rens B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, stil omgewing en baie vriendelike eienaars.

Die geriewe is uitstekend en bekostigbaar en die eienaars baie vriendelik en hulle gesels lekker met die gaste. Die kos wat hulle voorsit, is uitstekend. Dit was ook baie lekker om saam met hul vriendelike honde om die swembad te kuier.

Herna V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herna V
Gesin met tieners

Baie oulike plek!

Sal Van Zylsvlei enige tyd aanbeveel.

Albert C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon oornag verblyf met vriendelike diens.

Ons het 'n kans gevat om te vroeg in te boek en hulle het ons onmiddellik geakkommodeer sonder om vrae te vra. Troeteldier vriendelik en smaakvolle aandete en ontbyt. Pragtige rondawels. Jammer die rondawels het nie persoonlike buite stoepies nie.

Marla N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir seker lekker geslaap en lugversorging het gewerk!

Pragtige plekkie, sal 100% aanbeveel.

Marlies V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable and relaxing stay.

We had a relaxing and safe stay over. The food and service was excellent.

Louise S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Gesin met tieners

Vriendelike diens van aankoms tot vertrek.

Als was perfek. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie vir julle vriendelike diens.

Alida S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Gesin met tieners

Heerlike kos, baie beter as 7 jaar gelede, vriendelike diens.

Ons het gereis met 4 honde en dit wat geen probleem om hulle te huisves nie. 7 jaar gelede was ons net so vriendelik ontvang. Soveel so dat ons vasbeslote was om hulle weer hierdie keer te besoek. Kos is hemels, billike pryse en goeie kwaliteit.

Christine D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie netjiese chalets, gerieflik en dis 'n heerlike half-pitstop. Personeel vriendelik en kamers lekker ruim.

Gert M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ontvangs. Lekker geëet en warm geslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die honde en skaaplam. Ons gasvrou en gasheer was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker geëet en ook lekker warm geslaap. Lekker plaasatmosfeer met lieflike Karoo-stilte.

Keith K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith K
Gesin met tieners

Ontspannend, professioneel, warm atmosfeer.

Dit was bitterlik koud maar die beddens was snoesig en die kos heerlik. En die hanslam oulik.

Petrus C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus C
Enkelreisiger

Stil en rustig.

Eenheid is skoon, netjies en privaat. Vriendelike diens. Maaltyd gemiddeld.

Dj F - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj F
Saam met vriende

Aangenaam en rustig met vriendelike diens.

Sien die sterre.

Schalk M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike oorslaapplek.

Sien sterre.

James B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would happily stay here again.

The rondavels were comfortable and well equipped and suited us for an overnight stay. Both dinner and breakfast were well prepared and served. Both had however to be ordered on arrival. Annelie and Deon were most gracious hosts and made us very welcome.

Alison L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison L
Enkelreisiger

An excellent stopover.

Highly recommended if you are in the vicinity.

At D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
At D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg ongemaklik geslaap. Ete ook nie baie goed nie. Nie weer nie.

Ons het in rondawel geslaap. Indien jy nie met lugversorging klaarkom nie, moet jy glad nie in die rondawels oorbly nie. Weet nie hoe is ander fasiliteite nie. Daar is geen kruisventilasie in die vertrek nie. As dit warm is, moet jy lugversorging gebruik, anders gaan jy vergaan van hitte en benoudheid. O ja, en die matras is so hol geslaap, dit moes al lank terug vervang gewees het. Ons verstaan kos kan 'n probleem wees, maar om vleis voor te sit wat opgewarm voorkom en al effe droog is, is nie aanvaarbaar nie. Doen dan eerder net eenvoudige disse wat vars gemaak kan word. Vir die pryse wat betaal word vir verblyf en kos verwag jy beter. Sal nie weer hier oorbly nie. Terrein is heeltemal oop met geen toegangsbeheer nie.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Beste At,

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is regtig jammer dat dit jou ervaring by ons was.

Die rondawels is nog in die ou era gebou en vir daardie rede het ons die lugversorger geinstalleer om dit meer gerieflik te maak.

Ek kan u verseker dat die vleis wat ons voorsit nie opgewarmde vleis is nie. Dit word wel op 'n 'griller' gaargemaak, wat dit moontlik te droog na u smaak gebraai het. Ek is jammer vir enige ongelukkigheid met die kos wat voorgesit is.

Van Zylsvlei is 70 jaar oud in die 70 jaar van sy bestaan, was daar nog geen voorval van enige aard nie. Dit is 'n plaas en toegansbeheer is oneffektief. Ons as permanente inwoners weet dit is regtig baie veilig hier en daarom adverteer ons dit ook so.

Groete,
Annalie

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Derik D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Derik D
Saam met vriende

So-so.

Redelik basies - maar wat verwag teen die prys. Goeie ontvangs - maar teleurgesteld omdat "Frikkie" nie tevrede was met no. 17 en my rondawel no. 10 wou annekseer nie en die ontvangsdame goedsmoes sonder om dit my uit te klaar sonder meer aan "Frikkie" oorhandig het - ek dink dit was swak. Sy kon my in die saak geken het. Sal nie weer daar slaap nie - overrated plek.

Francisca W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francisca W
Gesin met klein kinders

Het die verblyf baie geniet, sal weer daar oorslaap.

Kos was baie lekker gewees.

Mia L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mia L

Die verblyf was voldoende in terme van bed en bad, maar weens ons ondervinding sal ons nie weer terug keer nie.

Ek, my man en my ma sou aanvanklik by Van Zylsvlei oornag om die reis terug van die Wes-Kaap na Gauteng te breek. Na ons ons bespreking gemaak het, het my suster, haar man en hulle 2-jarige seuntjie ook vir drie mense bespreek om dieselfde aand as ons te oornag op pad sodat ons saam die reis kon aanpak. Met die aankoms het die eienaars die besprekings verwar en 'n kamer vir ons gegee met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens (in stede van een enkelbed vir my ma) en vir my suster se gesin slegs 'n enkelbed. Toe ons dit bevraagteken, is vir my swaer gesê dat hy kry waarvoor hy betaal, al het hy vir drie mense bespreek. Gelukkig was ons saam en kon my ma met hulle 'n kamer deel en ek en my man slaap toe in die kamer met die dubbelbed. Die kamer het egter 'n oorweldigende reuk van motballe gehad wat uiters onaangenaam was. Toe die eienaar die fout agterkom, is ons geskakel in ons kamer om te vra waarom ons nie die fout uitgelig het nie, wat ons wel gedoen het, maar die man het dit van die hand gewys en daarom het ons 'n plan gemaak onder mekaar om 'n bed vir elke gas te verseker. Wat egter die verblyf by Van Zylsvlei onaangenaam gemaak het, is die feit dat my suster se seuntjie deur een van die honde gebyt is. Daar is baie honde op die perseel wat meerendeels baie oulik en vriendelik is. My familie is mal oor diere en my susterskind is geen uitsondering. Die eienaar se man wat saam met ons kamer toe gestap het, het gesien hoe my kleinneef by die worshond gaan kniel en het versuim om te waarsku dat die hond aggressief is. Toe my klein neef die hondjie vryf (en hy ken van saggies vat en het baie sag aan die hondjie gevat), toe byt die hond hom. Toe die man van Van Zylsvlei dit opmerk, was sy reaksie bloot "O ja, julle kan aan enige van die honde vat, behalwe daardie een." Geen verskoning nieteenstaande my kleinneef se histeriese huil. Ook geen kennisgewing op by die plek om te waarsku dat mens nie aan die hond moet vat nie. Ons sal klaarblyklik nie terug wees nie.

Van Der Merwe, Leon V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Van Der Merwe, Leon V
Saam met vriende

Rustig en lekker!

Die mense is vriendelik en warm. Ons is hanteer soos ou vriende en met 'n ope hart verwelkom. Die huisies is pragtig, netjies en gemaklik. Dit is lekker dat die eiendom ook bietjie uit die stad is. Glad nie te ver nie, maar net ver genoeg dat dit steeds gesien kan word as 'n vakansie op sy eie. Hierdie is die beste plek om oor te slaap in Colesberg.

Trevor N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor N
Gesin met tieners

Always good.

We have been visiting Van Zyl’s for about 5 years and have never had a problem.

Debbie D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie D
Gesin met tieners

Acceptable, basic overnight stopover.

Good breakfast and dinner provided.

Pieter G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G
Saam met vriende

Karootyd!

Heerlike oornagverblyf. Vriendelike gashere. Stil en veilige verblyf. Gelinsieerde restaurant.

Alta G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker daar oornag.

Sal weer daar oorbly. Rustig en stil. Alles wat nodig is in die kamer.

Vaughan S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Completely awesome!

Highly recommended. A getaway on its own. Pet friendly, good food, beer, peaceful, quiet location. Just do it!

Rianne P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rianne P
Gesin met tieners

Dog friendly and relaxed atmosphere.

This has become our stopover of choice when travelling between Cape Town and Johannesburg.

Lana R - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Baie oulike plekkie.

Baie oulike plek. Skoon netjies en gemaklik. Die kos is ook lekker.

Brian G - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money in spotless accommodation.

Good value for money in spotless accommodation with friendly staff. A lovely bar to have a drink before going to bed.

André B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, vriendelik, smaaklike maaltye. Wat meer wil 'n mens hê?

Soos met ons vorige oornagverblyf was van Zylsvlei in die kol. Dit was 'n aangename verrassing dat daar nou 'n klein yskassie in die kamer is om ons drankies vir die volgende dag se ry koel te hou. Ons reis met 2 yorkies en vind hulle die perfekte oornag verblyf. Dis stil en rustig, weg van die besige N1. Heerlike skaapkerrie vir aandete geniet en smaaklike ontbyt die volgende oggend, alles teen billike tariewe. Ons het reeds verblyf vir ons terugrit bespreek.

Thys C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thys C
Enkelreisiger

Die russtop was so nodig gewees en die was die perfekte plek.

Regtig baie vriendelik en behulpsaam. Ek kon daar aan kom een uur die oggend, uit rus en vroeg weer op die pad klim die volgende oggend, alles met die lekkerste gemak.

Marié V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies. Heerlike kos.

Vriendelike, behulpsame personeel/eienaars.

At G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging.

Al die krag was af. Lampe wou nie werk nie. Flits gebruik.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Ek is baie jammer vir die ongerief wat u by Van Zylsvlei ervaar het, as gevolg van 'n algehele kragonderbreking in die dorp en omgewing.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Johan R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mense is baie vriendelik.

Alles was baie goed, die plek is nie baie skoon nie bv. die ketel was so vuil binne, ons kon nie koffie maak nie.

Philippus W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Philippus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel standaard en aanvaarbaar.

Verblyf was heel goed en gasvry.

Judie F - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Judie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning place!

This was a stunning place! They went out of their way when I mentioned it was our anniversary to put something special in our room.

Wouter K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, aangename ontspanning.

Dit was ons tweede besoek. Gulle ontvangs en alles gereed in die kamer. Veral baie vriendelike Labrador honde! Sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie Deon en Annelie.

Louis H - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasheer en vrou en smaaklike ete.

Sal weer gebruik want gasvrou en haar man maak dit lekker en verskaf heerlike warm bed in koue nag.

Dawie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker uitrus halfpad verblyf.

Die verblyf en oorslaap en halfpad uitrus oord is te aanbeveel.

Izak V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Gesin met klein kinders

Rustige ontspanne atmosfeer.

Personeel was vriendelik en bedagsaam.

Christa K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid en heerlike kos.

Ons sal beslis weer hier oorslaap. Netjies, vriendelike eienaars en heerlike kos!

Annie D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annie D
Gesin met tieners

Nice and neat accomodation, good value for money.

See star rating.

Thomas F - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thomas F
Enkelreisiger

Bietjie duur vir die gebrek aan gemak.

Was nogal teleurgesteld omdat die eenheid waarin ek gebly het (nr 17) nie dig genoeg toemaak nie - daar was heelnag 'n yskoue lug wat in die plek geroer het, glad nie wat ek verwag het teen R500 vir 'n enkele persoon per nag nie.

Diek V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Diek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gerieflik en goed geleë, weg van die geraas van die N1 roete af.

Dit was baie lekker en is goed vir oorslaap, dit is al wat ons nodig het. Die volgende twee aspekte kan dalk aandag kry: 1. Die swembad was nie skoon nie. 2. Dit is nie troeteldiervriendelik t.o.v. alle tipe honde nie. Daar is honde op die plaas en ons het 'n hond wat nie ander honde "verdra" nie wat dit moeilik vir ons gemaak het, aangesien hulle honde aandag by ons soek (vriendelike honde). Hulle moet dalk kyk na 'n area wanneer daar honde kom wat nie gewoond is aan ander honde wat toe is en weg van hulle honde.

Danie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Gesin met tieners

Great overnight stay!

Baie gasvry, word geskakel om te hoor of ons aandete gaan geniet wanneer ons arriveer. Honde het ons vriendelik ingewag. Sal dit met gemak aanbeveel!

Brian D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker ontspan, stil en die ideale oorstop op pad na die Kaap.

Het lekker ontspan, rustig en stil, die perfekte oorstop op pad na die Kaap.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Really relaxing, quite and a perfect half way stop over to Cape Town.

Really relaxing, peaceful and quiet, the perfect half way stop over to Cape Town.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Rens B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rens B
Gesin met tieners

Baie rustige plek en eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Verblyf was baie lekker. Kos was baie lekker. Diens was uitstekend.

Ingrid M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Ingrid M
Saam met vriende

Mooi ligging maar ek was bang.

Ek was bang in die area omrede daar nie 'n behoorlike heining om die plek is nie. En die ontbytfooi is verskriklik duur. R70 pp. Ek wou net pap geëet het.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Hallo Ingrid
Dankie vir jou insette. Daar sal nie akkommodasie al vir 70 jaar aangebied word as dit onveilig is hier nie. Dit is regtig baie veilig. R 70.00 vir ontbyt is ons standaard fooi vir ;'n volledige Engelse ontbyt. Vrugte en yoghurt, graanvlokkies en 'n bord warm kos. Ek is nie bewus van enige plek waar jy net vir 'n bordjie pap kan betaal nie.
Groete

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Trudi V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi V
Gesin met tieners

Fantasties!

Deon en Annelie is fantastiese hosts. Verblyf ongelooflik skoon en netjies. Wonderlike, wonderlike kos!

Lineze H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lineze H
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig na lang pad om net te ontspan.

Verblyf is gerieflik en skoon. Hardloop plek vir kinders en honde wat hope energie het om van ontslae te raak. Kos is uitstekend.

Hennie V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met absolute puik oorslaap fasiliteite en sal beslis weer gebruik.

Eerstens het die pragtige plaasomgewing ons dadelik beïndruk. Die slaapkamers en badkamer was klinies skoon en netjies. Boonop in die een slaapkamer nog lugreëling na die ekstra warm dag met DSTV daarby. Ons het heerlik uitgerus vir die volgende dag se lang rit. Ons sal beslis weer daar wil oorbly.

Jakes O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, skoon en ontvangs baie vriendelik.

Bespreking profesioneel gedoen, goeie ontvangs en oornag by Van Zylsvlei B&B and Guest Farm, word beslis aanbeveel. Waarde vir geld.

Andre O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik en sal hulle definitief weer gebruik.

Ek was beïndruk met die vriendelikheid en netheid asook die netjiese restaurant en baie goeie kos en ons het lanklaas so lekker gebly.

Elizabeth V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dit was nou die regte begin vir 'n vakansie! Om oujaarsaand buite onder die sterre te kon sit, was die beste begin van 'n vakansie ooit. Baie vriendelike ontvangs, hulle het selfs aangebied om vir ons aandete te maak al was al die personeel af vir die aand. Vriendelike honde (wat nooit lastig is nie), groet jou as jy by die hek inkom en spring selfs saam in die swembad as jy hulle toelaat. Die hanslammetjie was ongetwyfeld my gunsteling. Die rondawels is silwerskoon en ek sal Van Zylsvlei enige tyd aanbeveel. Dit gaan beslis ons oornagpunt wees vir al ons toekomstige reise. 10/10!

Mona V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mona V
Gesin met tieners

Aangename verblyf!

Dit was 'n welkome oasis na 'n baie lang dag se reis. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig en die kos baie smaaklik. Die familie-eenheid was goed toegerus, baie skoon en gerieflik! Sal vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons die langpad af Kaap toe neem.

Jos P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jos P
Gesin met tieners

Dit het gevoel soos om by vriende oor te slaap op pad na ons vakansiebestemming.

Ons het dadelik baie welkom gevoel na 'n lang dag in die kar. Die omgewing is pragtig en die lekker bord kos was uit die boonste rakke. Die ontbyt was heerlik en na 'n lekker geselsie oor Colesberg het ons afskeid geneem en ons reis verder aangepak. Ek sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel.

Corli L - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corli L
Gesin met klein kinders

Conveniently located, comfortable accommodation, ideal to take a break on a long trip.

Very conveniently located for a stop-over. Owners were friendly and welcoming. Family room was spacious, comfortable and clean, well equipped with television, mini fridge and kettle, fans provided to break the heat. Swimming pool was a welcome option on a very hot day. Kids enjoyed the farm animals.

Sanet F - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Baie goeie keuse om te oornag op pad Gauteng of Kaap toe. Bekostigbaar, netjies en aangename omgewing met goeie kliëntediens.

Wymoth P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wymoth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great place to stop over on way to CT or PE or back home.

We have been using Van Zylsvlei for some 7 years now as our half way stop on our biking trips. Best place to unwind and relax for the next days ride.

Antoinette D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A farm atmosphere and quiet place.

Dog friendly. Ideal stopover. Everything, aircon etc. in working order.

Madelein K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K
Gesin met klein kinders

'n Oase met hartlikheid.

Na 'n dag se lang reis kon ons in 'n swembad afkoel, in moderne badkamers, stort , 'n heerlike ete geniet en 'n kindervriendelike fliek saam met ons kinders geniet. Hierdie is 'n troeteldiervriendelike rusoord waar selfs plaas en dorpslammetjies heerlik saamwei.

Corrie O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie O
Gesin met klein kinders

Baie skoon, netjies en vriendelike mense. Baie lekker gerus.

Dit was baie lekker met die bad in die huisie, met 'n 4-jarige is 'n stort altyd moeilik. Groot en gerieflike kamer. Die eienaars is baie gasvry.

Velma V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal verseker weer daar oornag.

Dit was 'n lekker oornagplek. Kamer was silwerskoon. Gasvrou baie, baie vriendelik. Gaan voortaan altyd daar oornag.

Zacharias Albertus R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zacharias Albertus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Na lang warm rit soos oase.

Wynand L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Gesin met klein kinders

Baie vriendelik en gemaklik.

'n Mens is altyd maar skepties oor wat jy gaan aantref as jy net oor die internet verblyf bespreek, so ons was aangenaam verras met Vanzylsvlei. Vandat jy inry het die plek 'n vriendelike atmosfeer en is daar mooi tuine. Daar is lekker baie plek waar die kinders en honde veilig kan rond hardloop en speel. Ons kamer was gemaklik met al die geriewe waarvoor mens kan vra en as jy wil eet is daar 'n verskeidenheid lekker kos om van te kies. Ons was heel in ons skik en sal verseker weer hier oorslaap.

Gavin S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, rustig en vriendelike personeel.

Rustige plaasatmosfeer, vriendelike ontvangs en baie netjiese blyplek. Hoogs aanbeveel.

Isolde D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isolde D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontmoet as vreemdelinge, gaan as vriende uiteen!

Ons twee, ons groot hond en ons 2 volgepakte voertuie is almal warm verwelkom op die rustige groen oase na 'n lang rit. 'n Heerlike aandete, lekker warm bad en gemaklike bed het gesorg vir uitrus soos min. Na nog 'n smaaklike ontbyt het ons gegroet soos ou vriende, met moed vir die 2de skof. Ons sal nie weer op 'n ander plek oorbly as Van Zylsvlei nie - dankie Annalie!

Helena B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena B
Saam met vriende

Baie aangenaam!

Ons was vriendelik ontvang. Die verblyf was aangenaam. Sal dit aanbeveel.

Rudi V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V
Enkelreisiger

Uitstekende diens van Annalie ontvang.

Ek het na 12h00 uit Nelspruit vertrek en kon nie die spertyd van 21h00 haal nie, maar Annalie het my op die pad gekontak en verseker dat dit nie `n probleem is nie en sy die rondawel se deur sou oopgesluit hou sodat ek wanneer ek arriveer net kan instap en die rondawel net weer kan toe trek wanneer ek die volgende dag vertrek. Alles was in plek soos gereel. Sal beslis weer gebruik. Skoon en gerieflik.

Melinda V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Farm life.

It's a bit expensive for what you get, but it's clean, we liked the fact that it was out of the main town and got a farm-like feeling, very calming.

Willie V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kon lekker buite die woon-eenheid braai en die Karoo-omgewing geniet.

Ek het jare terug ook van Van Zylsvlei B&B gebruik gemaak en kon dit onthou as 'n positiewe ervaring. Daarom het ons terug gekom.

J P W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
J P W
Saam met vriende

Aangenaam rustig, dog teleurstellend!

Eerstens, lees die hele beskrywing. Dit is nie B&B nie, maar slegs slaapplek, want ontbyt is nie by die tarief ingesluit soos wat normaalweg aanvaar word as jy B&B in jou naam noem nie! Tweedens, van die 3 ligte in die een slaap vertrek het slegs een gewerk! In die ander slegs twee uit die drie! Die bad se kraan is stukkend! Gradering uit 10 gee ek slegs 2!

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm's terugvoer

Van Zylsvlei is wel as B&B geregistreer, maar aangesien ongeveer 60% van die gaste nie ontbyt wil hê nie en vroeg wil ry, gee ons die opsie van ontbyt. Te veel mense het gevoel dat hulle vir iets moet betaal wat hul nie gaan benut nie. As die persoon sy bespreking deurgelees het, sou hy gesien het dat dit duidelik aandui dat ontbyt opsioneel is.

Ek wil dit graag onder U aandag bring dat ek die gas genader het om te vra wat werklik vuil was, wat se swak diens hy ervaar het, en onder sy aandag gebring dat die ligte 2 skakelaars het, een by die muur en een op die liggie self. Al die ligte in al die kamers het wel gewerk.

Ons waardeer kritiek en probeer altyd iets daaruit leer, en ek neem kennis hiervan. Ek het tot dusver geen reaksie van die gas ontvang nie en wou net van die feite wat verkeerdelik was, regstel.

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm
Eugene G - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G
Gesin met tieners

Fantasties!

Hierdie is 'n heerlike en aangename gasteplaas. Die eienaar is gasvry en dra jou op die hande.

Niekie V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niekie V
Gesin met tieners

Wonderlike gasvryheid en waarde vir geld.

Baie netjies en wonderlike gasvryheid. Sal dit verseker aanbeveel.

Jackie G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker weg uit die dorp.

Netjiese en aangename verblyf op plaas. Vriendelike gasheer en vrou, wat gesorg het vir voldoende en lekker etes. Goeie keuse as oornagstop.

Pieter S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid besonders, veilig weg van die grootpad en die kos is baie lekker.

Wou nooit in Colesberg oornag nie, want almal doen. Van Zylsvlei by Colesberg, maar nie in Colesberg nie. Dit was al die pad die moeite werd van die eienaars tot die twee honde wat ons die volgende môre met swaaiende sterte ingewag het by ons deur.

Linda G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G
Saam met eggenoot / lewensmaat