+75
Gastehuis in Colesberg

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 631 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Welma L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ontvangs, diens, vriendelikheid sommer alles was baie professioneel. Baie lekker, sal definitief weer inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons het lekker gerus na 'n lang trek vanaf Centurion. Rustige verblyf met heerlike ete. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Dit was heerlik. Dit is 'n moet stop, die rustigheid van die Karoo saam met die Karoo-lam wat in die eetsaal beskikbaar is. Meng dit saam met die vriendelikheid van die Karoo-mense en jy het die perfekte oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhodene V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lekker lekker. Dit was heerlik en rustig, 'n ware Karoo ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Hi, dit was mooi, skoon, baie lekker geslaap en die kos was heerlik, dankie baie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Clean, comfortable and peaceful. We had a fantastic stay at Van Zylsvlei B&B Guest Farm. The accommodation was clean, comfortable, and peaceful, with beautiful surroundings and genuine hospitality. The host was friendly and welcoming, making us feel right at home. We highly recommend this as a stopover from Pretoria to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Baie lekker gekuier, vriendelike en goeie diens. Ja, baie lekker. Aandete was uit die boeke gewees. Heerlike boerekos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Rustig, veilig en skoon. Die diens en kos was puik. Dit is ook 'n baie lekker stop om die afstand Kaap toe te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Verblyf was voldoende. Goeie oornag fasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 631

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf R850
10 % AF
R850 R765
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
10 % AF
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
10 % AF
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Philippolis Road, R717, Colesburg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05765291f577a55e5a29c4604579f8c2fc179a422acaf028db4542a4500f83b80c3d7119ad5716ab36742d7f3efefaf5b78f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 631 5 1 5 Philippolis Road R717 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.665405390697 25.142144858837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang