Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Dolfynkus
4.7/5

Lees regte resensies van Dolfynkus van 1388 geverifieerde gaste.

Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus akkommodasie

Bladsy 8 - 892 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense

Beach Villa & Beach Studio bied selfsorgverblyf in Ballito. Dit is die ideale basis waarvandaan gaste die omliggend...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)

Martinique 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 6 in Shaka's Rock, net 300 m vanaf Thompsons Beach. ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

89 Chaka's Cove is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shaka’s Rock, Ballito. Die kompleks is 50 m vanaf ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 630
R1 630 R1 304
per nag (plek vir 2)

Chaka's Rock Chalets bied oord-tipe akkommodasie in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Hier by Chaka's Rock gaan dit oor ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf R1 630
R1 630 R1 304
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 690
R1 690 R1 352
per nag (plek vir 2)

La Montagne is 'n oordhotel en spa wat luukse selfsorgwoonstelle in Ballito aan die Dolfynkus net 15 km vanaf King ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R1 690
R1 690 R1 352
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)

10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock. Dit bied gaste 'n smakie v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)

La Residence

Gastehuis in | Ballito, BallitoDolfynkus
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)

La Residence is ’n gastehuis in Ballito wat deur die eienaar bestuur word. Die gastehuis is sowat 450 m vanaf Will...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)

Coastal Stay on Bentley is in die kusdorp Ballito en bied stylvolle verblyf. Dit is net 500 m vanaf Thompsons Bay s...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)

Boulders 310

Selfsorg in | Ballito, BallitoDolfynkus
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)

Boulders 310 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 gaste teen die strand in Ballito. Die woonstel op die derde verdiep...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)

13 Birdie Close is 'n elegante villa op 'n groot en eksklusiewe perseel met 'n welige woud en lieflike uitsigte. Hi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem