Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Ballito (429)
Salt Rock (39)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (442)
B&Bs (8)
Hotelle (4)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (410)

Resensies van Dolfynkus

4.6 / 5  
volgens 658 resensies
Lees regte resensies van Dolfynkus van 658 geverifieerde gaste.
Indien jy Dolfynkus besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Dolfynkus.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dolfynkus akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dolphin Coast Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dolfynkus Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 000
R4 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Zimbali, Dolfynkus

Zimbali 13 Uluwatu is 'n luukse 4-ster-eenhede met 4 slaapkamers in die pragtige Zimbali Gholflandgoed, aan KwaZulu-Natal se Noordkus, geleë. Ons verblyf het ook 4-ster-gradering by die Toersime Graderingsraad van ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR975
R878
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Dolfynkus

Dié moderne eenheid is in die noorde van Ballito in die Palm Lakes Family Estate en teen die golwende heuwels van KwaZulu-Natal geleë. Dis ideaal vir oordeelkundige gaste wat op soek is na moderne en luukse verbly...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Blue Skies is in Salt Rock geleë, 'n klein dorpie noord van Ballito en Shaka’s Rock aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde vakansie-bestemming vir baie plaaslike Suid-Afrikaners en bekend vir...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

GinaZ BnB bied B&B-verblyf en is in Ballito geleë. Die gastehuis is ideaal geleë naby 'n hele rits besienswaardighede en geriewe in die omgewing. Verblyf by Ginaz BnB beskik oor 4 uniek en smaakvol gemeubileerde ...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Serene Beach Breakaway is ’n ruim selfsorgwoonstel in die veilige The Beacon-kompleks, direk oorkant die gewilde Thompsonsbaai se asemrowende swemstrand, getypoel en die 'gat in die muur'. Gaste kan 'n gedeeltelik...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt Rock, Dolfynkus

Zee's Self-catering is 'n woonstel op die eienaar se perseel in die lowerryke buurt, Salt Rock. Die eiendom is 'n entjie se ry vanaf winkelsentrums, die strand en verskeie vermaaklikheidsgeriewe in die area. Die h...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Ballito, Dolfynkus

Petite Provence B&B is in Salt Rock in Ballito geleë. Dit is net 300 m van Salt Rock se hoofstrand en 'n halfuur se ry van Umhlanga Rocks en Gateway Mall af. Die geriewe wat gebied word is ideaal vir 'n rustige vak...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 1)
Selfsorg in Ballito, Dolfynkus

Labori Self-catering 2 is ’n gerieflike woonstel vir 6 gaste in Ballito. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 'n stort of bad het. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed...

Vanaf
R2 180
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Dolfynkus

Dorado Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n lieflike see-uitsig in die Dorado Bay-kompleks in die dorpie, Tinley Manor. Dié kompleks by die see bied direkte toegang tot die strand. Di...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ballito, Dolfynkus

Baobab On Sea is 'n uitstekende gastehuis 'n paar minute van die strand, winkels en restaurante af. Dis ideaal vir somer- en wintervakansies in Ballito. Gerieflike akkommodasie word in 5 dubbelkamers met 6 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die Dolfynkus akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons KwaZulu-Natal blad indien jy na meer KwaZulu-Natal akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]