Indien jy Simonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Simonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simon's Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Simonstad akkommodasie
52 lekke plekke om te bly
Albatross Guest House is bokant die unieke, historiese, vlootdorpie Simonstad geleë. Dié gastehuis bied gerieflike ...
aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaa...
Porcupine Walk is 'n pragtige, privaat selfsorg-suite in ’n stil doodloopstraat, 2 km vanaf Simonstad se middestad ...
Simonsberg is 'n selfsorgwoonstel in die historiese dorpie, Simonstad, teenaan Valsbaai se kuslyn in Kaapstad. Dié ...
Casa Delfina, is in Simonstad, en bied 'n uitsig oor Valsbaai met uitsigte oor Simonstad-hawe en die Kaapse Skierei...
Dolphin Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis teen di...
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant...
Regatta View is 'n bekoorlike vakansiehuis in Simonstad en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste. Die v...
Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio is 'n veeldoelige en pragtige hotel by Boulders-strand in Simonstad, die tuist...
Sands Simon's Town Penthouse is in Simonstad geleë en spog met die mees asemrowende uitsig oor die warm Indiese Ose...