Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (59)
B&Bs (5)
Hotelle (2)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (46)

Resensies van Simonstad

4.9 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Simonstad van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Simonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Simonstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simonstad akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simon's Town Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simonstad Akkommodasie

59 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth,
Simonstad

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

15% af Aanbod!
VanafR1 331
R1 065
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth,
Simonstad

Die Central Hotel Guest House dateer uit die jaar 1828 en maak deel uit van Simonstad se historiese myl met talle herinneringe en geskiedenis tussen sy vier ou mure. Dit is deur George Huskinson gebou en die plek wa...

25% af Aanbod!
VanafR4 000
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seaforth,
Simonstad

6 On Horatio is 'n selfsorgvakansiehuis in Simonstad. Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en bied ononderbroke uitsigte oor die hawe, berge en see vanaf die dek. Die ruim en smaakvol ingerigte drieverdiepinghuis be...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth,
Simonstad

Bosky Dell (beskutte plek) is waarskynlik een van die min versteekte wegkruipplekke in die Kaap. Die ligging is uiters uniek, reg bo die ikoniese Boulders-strand. Hierdie groot plaashuis, met waenhuis en stalle ink...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaforth,
Simonstad

Magellan's Passage - die kuns van ontdekking ... 'n egte Eko-lodge met hernubare kragvoorsiening. Magellan's Passage Gastehuis vier die waagmoed van die mans en vroue wat die onbekende aangedurf het om 'n nuwe wêre...

20% af Aanbod!
VanafR1 780
R1 424
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth,
Simonstad

The Grosvenor Guest House is teen die berghange in die historiese en interessante Simonstad geleë. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat die rustigheid en mooi omgewing rondom Simonstad w...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simonstad

Simonsberg is 'n selfsorgwoonstel in die historiese dorpie, Simonstad, teenaan Valsbaai se kuslyn in Kaapstad. Dié woonstel op die boonste verdieping (daar is 3 stelle trappe) bied asemrowende, ononderbroke uitsigt...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth,
Simonstad

Albatross Guest House is bokant die unieke, historiese, vlootdorpie Simonstad geleë. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf en asemrowende, onbelemmerde uitsigte oor Valsbaai en die berge in die verte. Albatross ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth,
Simonstad

Porcupine Walk is 'n pragtige, privaat selfsorg-suite in ’n stil doodloopstraat, 2 km vanaf Simonstad se middestad geleë, op pad na Kaappunt. Die eenheid is op die grondvloer van die eienaar se dubbelverdieping...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Simonstad

Simon's Town Penthouse bied wonderskone uitsigte oor Simonstad van die dek en die slaapkamers af. Die slaapkamers het pragtige see-uitsigte. Akkommodasie bestaan uit 'n hoofwoonstel met 3 slaapkamers, 2 badkamers en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Simonstad akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za