Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milnerton Siesta

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, ketel en broodrooster insluit
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Inkloktyd is vanaf 14:00 tot 20:00. Uitkloktyd is om 10:00.
Respekteer asb. die inklok- en uitkloktye. Kontak ons indien jy 'n ander tyd moet reël sodat dit moontlik geakkommodeer kan word. 'n Volle dag se kennisgewing moet hiervoor gegee word. Enige bykomende uur na die inklok- of uitkloktyd sal tot 'n koste van R200 per uur lei. Hierdie heffing tree in werkoing na 20:00 vir die inkloktyd en na 10:00 vir die uitkloktyd. Die bedrag sal vir die volle uur gehef word en nie gedeelte daarvan nie.
Stiltetyd: 20:00 tot 08:00.
WiFi-besonderhede is in die kamer.
Geen ongeregistreerde gaste word op die perseel toegelaat nie.
Een bykomende gas word op versoek teen 'n ekstra koste toegelaat.
Maak seker dat die hek toe is wanneer jy vertrek.
Skakel asb. die lugversorging en bedverwarmer af wanneer jy uitgaan.
Kyk asb. mooi na die sleutels. 'n Fooi van R1000 is op verlore sleutels betaalbaar.
Kyk asb. mooi na die meubels. Gaste is aanspreeklik vir skade wat die sekuriteitsdeposito oorskry.
Wanneer die mikrogolf gebruik word moet warm items op die hittebestande oppervlak wat voorsien word geplaas word en nie direk op die meubels nie.
Moenie op die bed eet nie.
Geen onwettige middels word op die perseel toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erica-weg 7, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f9e1dbdf559aa679e5efa4824c70b9d210effc4fcd0239e5cabc75c96c1f5ad9bfdfc032a13718b8f7b09bad18406c142ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 7 Erica Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8725165 18.501944
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem