Haaskraal Gastehuis
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 450R2 760 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Haaskraal Gastehuis skuil op 'n skilderagtige olyf- en Nguni-plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie aan die voet van die Groenberg in die Kaapse Wynlande. Die pragtige plaashuis bied ononderbroke uitsigte oor die berge sowel as plaas, en spog ook met 'n privaat wynkelder en 'n goed gevulde biblioteek.
Hierdie indrukwekkende huis is gebou in die tradisionele Kaaps-Hollandse styl ontwerp en bied slaapplek aan tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer. Die 1 badkamer het 'n bad en 'n stort, die ander 2 badkamers het net 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, elektriese komberse, kwaliteit linne en handdoeke en gratis, onbeperkte WiFi in.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof met gasplate, oond, mikrogolf en 'n etenstafel. Die huis maak oop op 'n pragtige tradisionele stoep waar gaste kan ontspan met 'n oggendkoffie of skemerkelkies in die aande. Die huis bied verskeie houtkaggels en 3 braai-areas - een binne en 2 buite. Daar is ook 'n privaat swembad beskikbaar vir diegene wat op warm somersdag wil afkoel.
Daar is parkeerplek langs die huis. Daar is sekuriteit en 'n nagwag op die plaas en 'n elektriese heining. Gaste kan op die plaas en olyfboord se paadjies stap en fietsry en die diere besoek.
Wellington is 70 km van Kaapstad af geleë en is die ideale daguitstappie met doendinge soos wyn-, olyf- en kaasproeë en -toere, asook ontsagwekkende natuurroetes en geskiedkundige besienswaardighede om te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Elektriese kombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lourika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink Haaskraal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wellington Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang