LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Haaskraal Gastehuis | LekkeSlaap
+20

Haaskraal Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 950 per nag(plek vir 6)

Beskrywing

Haaskraal selfsorg Gastehuis is op 'n prentjiemooi plaas in Wellington, 'n bekoorlike dorpie wat aan die voet van die Groenberg-berg op die Kaapse Wynlande skuil. Dié uitstekende plaashuis het ononderbroke uitsigte op die berge en oor die plaas en spog met 'n privaat wynkelder, swembad en biblioteek.

Let op dat die plaas 18 km buite Wellington geleë is.

Die huis het 'n tradisionele Kaaps-Hollandse styl en is geskik vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer wat 'n bad of stort het. Beperkte verdere gaste kan teen 'n per persoon tarief geakkommodeer word.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, etenstafel en 'n groot kaggel toegerus. Die huis lei na 'n mooi stoep waar gaste kan ontspan en hul oggendkoffie geniet. Vir diegene wat wil afkoel op 'n warm dag is daar 'n privaat swembad.

Wellington is ideaal vir 'n dagbesoek en is net 70 km vanaf Kaapstad. Gaste kan wyn-, kaas- en olyfproe in die dorp, natuurlike wandelroetes verken of geskiedkundige besienswaardighede besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Haaskraal Gastehuis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Haaskraal-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c8e32824cfedff2d0ca5e347699b479b10af462c2ad263838f129421d6b15d13a1d48e38ce0a12c5432cd5d452c3c4986cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950  per nag(plek vir 6) Haaskraal Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.562935436995 18.937923560358
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!