SANParks Cape Point Rest Camp
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Kaap van Goeie Hoop, Tafelberg Nasionale Park, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R5 116 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Cape Point Rest Camp is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Dié park is 'n Wêrelderfenisgebied en 'n Nuwe Natuurwonder van die Wêreld waar manjifieke berge die oseaan intuimel en omring word met spierwit sandstrande.
By die Kaap van Goeie Hoop en Kaappunt is fynbos volop en vorm dit deel van die strande. In dié deel van die Tafelberg Nasionale Park is verskeie boksoorte, bobbejane, reptiele en voëls soos volstruise te sien. Duik, piekniek en voetslaan kan ook geniet word.
Neem die Vlieënde Hollander tot bo-op die Punt om die oorspronklike Kaappunt-vuurtoring te sien. Die Buffelsfontein Besoekersentrum is ook gewild en wys watter plante en diere om in watter seisoene voor uit te kyk.
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Thandeka Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 1256
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die M65, Kaap van Goeie Hoop, Tafelberg Nasionale Park, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink SANParks Cape Point Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die M65, Kaap van Goeie Hoop, Tafelberg Nasionale Park, 7975, Wes-Kaap