SANParks Cape Point Rest Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

SANParks Cape Point Rest Camp is in die Tafelberg Nasionale Park geleë. Dié park is 'n Wêrelderfenisgebied en 'n Nuwe Natuurwonder van die Wêreld waar manjifieke berge die oseaan intuimel en omring word met spierwit sandstrande.

By die Kaap van Goeie Hoop en Kaappunt is fynbos volop en vorm dit deel van die strande. In dié deel van die Tafelberg Nasionale Park is verskeie boksoorte, bobbejane, reptiele en voëls soos volstruise te sien. Duik, piekniek en voetslaan kan ook geniet word.

Neem die Vlieënde Hollander tot bo-op die Punt om die oorspronklike Kaappunt-vuurtoring te sien. Die Buffelsfontein Besoekersentrum is ook gewild en wys watter plante en diere om in watter seisoene voor uit te kyk.

Kenmerke

  •  Afrikaans

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na SANParks Cape Point Rest Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 162 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za