Geverifieerde Resensie
Atlantic Seaboard
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Atlantic Seaboard bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 292 resensies.
"Die area was practical, maar ons kon nie regtig 'n plek kry vir 'n smaaklike ontbyt nie. Die seekosplekke kan ek aanbeveel."
Mouille Point, Atlantiese Seekus
203 Mouille Grange"Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af. "
Mouille Point, Atlantiese Seekus
Mouille Point Village"We would be willing to return and to recommend the facility given the reassurance that the above issues have been addressed."
"Even in the Xmas rush we were not over run by the masses.The location is fabulous and we enjoyed the casualness of the village."
Mouille Point, Atlantiese Seekus
Mouille Point Village"Pool is unfortunately not private and visible to passersby from the street."
"It's far from exciting places like Table mountain Camps bay waterfront. Cleaning was done constantly, the cleaner did the best job. Apartment organised neatly to the pin. "
"Houtbaai is kos vir die siel en werklik 'n bestemming waar die natuur met jou binneste gesels. "