LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG

Geverifieerde Resensie

Atlantiese Seekus

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Atlantiese Seekus bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 287 resensies.

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Waterland Lodge

"Puik vakansieplek. Baie om te doen."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Waterland Lodge

"A beautiful area, with amazing people and great things to do during one's stay!"

Atlantiese Seekus

Lawhill Luxury Apartments

"Cant find better then the Cape in all its glory."

Atlantiese Seekus

House Cherry

"Die area was practical, maar ons kon nie regtig 'n plek kry vir 'n smaaklike ontbyt nie. Die seekosplekke kan ek aanbeveel."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Hout & About Guest House

"Pragtige omgewing en goeie toeristebestemming."

Mouille Point, Atlantiese Seekus

203 Mouille Grange

"Mouillle Point is die heel beste plek om te bly veral vir die Cape Town Cycle Tour. Die uitsig was 'n droom. Dit is so geweldig sentraal. Jy kan regtig in die oggende na die wegspring toe ry met jou fiets en jy is letterlik 'n klipgooi weg van die wenstreep af. "

Mouille Point, Atlantiese Seekus

Mouille Point Village

"We would be willing to return and to recommend the facility given the reassurance that the above issues have been addressed."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Bustani le Mawe

"Most pleasant place with its own atmosphere."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

31 The Village

"Mal daaroor. Sal oorweeg om daar te gaan aftree."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Simply Majestic

"Town very beautiful, surrounded with mountains and trees. Very nice scenery."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Sea La Vie Self-catering

"Will definitely be visiting Hout Bay again. "

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Chateau Neuf du Cap

"Beautiful location, lots of fun things to do with family. "

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Bullrush Cottage

"Even in the Xmas rush we were not over run by the masses.The location is fabulous and we enjoyed the casualness of the village."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

At 22 The Village on Beach

"Mal oor Houtbaai. Baie lekker plekkie om vakansie te hou."

Mouille Point, Atlantiese Seekus

Mouille Point Village

"Pool is unfortunately not private and visible to passersby from the street."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

The Breakers Hout Bay

"It's far from exciting places like Table mountain Camps bay waterfront. Cleaning was done constantly, the cleaner did the best job. Apartment organised neatly to the pin. "

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Le Marais

"Lots to do and beautiful sites all round the area."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Oakburn Cottage

"Die hawe met sy restaurante en bootvaarte is 'n goeie trekpleister vir toeriste. "

Mouille Point, Atlantiese Seekus

1 Sandringham

"Lekker plek om te wees met vakansie!"

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Hout & About Guest House

"Houtbaai is kos vir die siel en werklik 'n bestemming waar die natuur met jou binneste gesels. "

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Hout & About Guest House

"Sal graag permanent daar wil woon."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Flora Bay Resort

"Dit is die mooiste plek waar ek al ooit was. Alles is so mooi skoon en die natuur is beeldskoon in Houtbaai."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Beachclub 17 Whale Apartment

"Not much to do, limited activity for children."

Hout Bay, Atlantiese Seekus

Flora Bay Resort

"Uitstekende ligging en interessante besienswaardighede naby."

Mouille Point, Atlantiese Seekus

Sandringham

"Beautiful spot along the Sea Point promenade and an easy walk from the waterfront."

Blad
Wys 1 tot 30
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem