Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
Bladsy 9 - 550 lekke plekke om te bly
The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 3...
15 on Mostert is in Carnarvon en bied selfsorgverblyf aan sakereisigers en gesinne. Dit is maklik bereikbaar en nab...
Kareelaagte Guest Farm bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas langs die N9 tussen Graaff-Reinet e...
Ervaar ware Karoo-gasvryheid wanneer jy Ganora, 'n werkende skaapplaas sowat 7 km vanaf die wêreldbekende dorpie Ni...
Witgatboom is in 'n wildkamp op 'n werkende skaap- en wildsplaas in die hartjie van die Bo-Karoo, tussen Hopetown, ...
Guinea-fowl Guest House word omring deur granietrotse en 'n groot sprokiestuin aan die verste ent van 'n baie stil ...
Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Ovist...
Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrum...
Furrows Lodge is in Nieu-Bethesda in 'n klein populierwoud met 'n uitsig op Kompasberg. Ons bied 'n rustige wegbree...
Sleep @ 74 bied verblyf in 'n stil buurt in Beaufort-Wes, 'n dorp in die hartjie van die Karoo. Hierdie geskiedkund...