Indien jy Caledon besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Caledon.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Caledon Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Caledon accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Caledon akkommodasie
Bladsy 5 - 31 lekke plekke om te bly
Heilfontein Lodge bied gastekamers op 'n rustige plaas 4 km vanaf Tesselaarsdal. Dié lodge is gerieflik geleë, sowa...
Klein Watervalplaas bied selfsorgverblyf op 'n rustige, privaat plaas in die buitewyke Tesselaarsdal. Die plaas is ...
Villa Wal is sowat 20 km buite Caledon en bied rustige verblyf aan 'n familie of 'n groep vriende wat op soek is na...
Vredevallei is 'n kothuis wat op 'n klein plaas in Tesselaarsdal in die Wes-Kaap geleë is. Hierdie verblyf poog om ...
Rouxwil Country House skuil op 'n koring- en skaapplaas 23 km buite Caledon in die Overberg. Die B&B-verblyf is die...
Otium Oasis is in Tesselaarsdal geleë en word omring deur die majestueuse Overberge. Hiér sal gaste heerlik kan ont...
Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km buite Caledon en bied selfsorgverblyf. Die kothuis het 2 slaapkamers en gas...
Pom' Gratz is 'n unieke en ekovriendelike plaas wat selfsorgverblyf bied naby Tesselaarsdal. Die toevlugsoord is he...
Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal. Dié gastehuis he...
Avani Lodge Private Nature Reserve word deur berge en fynbos omring en bied verblyf in rustieke rondawels net 15 km...