Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calitzdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calitzdorp akkommodasie
Bladsy 7 - 36 lekke plekke om te bly
Watermill Farm Cottages bied verblyf in selfsorg-kothuise op 'n rustige plaas wat uitkyk op die Rooiberge en die be...
De Uiehuis bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n drieslaapkamerhuis. Dié huis is op 'n werkende plaas in die prent...
Black Eagle Creek is 'n bekoorlike houthuisie in 'n wilde, skilderagtige omgewing op 'n plaas sowat 6 km vanaf Vanw...
Sionshoop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-eenhede 6 km vanaf Van Wyksdorp en het 'n pragtige uitsig op die Lang...
Aloe Valley Retreat skuil in die prentjiemooi Matjiesriviervallei en bied selfsorgverblyf op die Matjiesrivier Plaa...
Swartberg Country Manor skuil op die Voorbedacht Plaas in die Kangovallei aan die voorheuwels van die wêreldbekende...
Karoo 62 Escape bied selfsorgverblyf in 'n prentjiemooi natuurreservaat op die bekende Roete 62 in die Klein-Karoo....
Swartberg Backpackers is 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Koel af in die swem...
Buffelshoek Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n werkende organiese olyf- en rissieplaas, net 3 km vanaf die do...
Olde Post Cottages is goed gemeubileerde selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die middel van VanWykskop. D...