Indien jy Calitzdorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Calitzdorp.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Calitzdorp Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Calitzdorp accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Calitzdorp akkommodasie
Bladsy 8 - 36 lekke plekke om te bly
Meraki Cottage is in die Matjiesriviervallei aan die voet van die Swartberg geleë. Die te volle toegeruste plaashui...
Uitsig Cottages bied die ideale wegbreek tussen Ladismith en Calitzdorp in die Hoeko-vallei. Die verblyf bied liefl...
Ricky's Drift Vegan Farm is 'n pragtige, streng veganistiese plaas en diereskuiling in die Klein-Karoo. Of jy nou b...
Hierdie selfsorgeenheid bied verblyf aan 4 gaste en is tussen die Outeniqua- en Swartbergreeks op ’n volstruisplaas...
Muldersbank Plaasakkommodasie is op 'n volstruisplaas 17 km buite Oudtshoorn, 'n groot dorp langs die bekende Kaaps...
Die Kliphuisies is op 'n plaas 17 km buite Oudtshoorn geleë en bied rustige verblyf aan 4 gaste wat op soek is na '...
Oolyfie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n romantiese kothuis op 'n plaas wat 17,6 km buite Oudtshoorn geleë is....
Opi Oewer Camping & Accommodation bied gaste 'n ontspannende kampeer-ervaring buite Van Wyksdorp, wat ideaal is vir...
Jakkalskloof Camping bied kampeerplekke op 'n plaas in die Klein-Karoo tussen Ladismith en Riversdal, minder as 1,5...
La Plume Boutique Guest House is op 'n werkende volstruis-, lusern- en beesplaas geleë met 'n pragtige uitsig op di...