Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Clarens
4.7/5

Lees regte resensies van Clarens van 3984 geverifieerde gaste.

Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens akkommodasie

Bladsy 5 - 220 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense

Rabbits Den is op 'n gholflandgoed in Clarens, 'n skilderagtige dorpie aan die voet van die Maluti- en Rooiberge. H...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Golden View Luxury Self-Catering is in die pragtige dorp, Clarens, geleë en bied verblyf in 3 selfsorgeenhede. Dié ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)

By Gypsy Haven is gaste naby Clarens se middedorp, maar tog ver genoeg van die gedruis. Gaste kan in die tuin se ha...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense

4 Paddocks is in 'n veilige kompleks in Clarens geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense

Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense

Piccolo Nido is in die unieke dorp Clarens geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
ADSL-lyn
Vanaf R3 600
R3 600 R2 880
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Clifton Plaas Huis bied selfsorgverblyf aan 4 gaste op 'n werkende plaas, 6 km vanaf Clarens. Hierdie huis met wo...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R750
per nag, vir 1 mens

RiverWalk is geleë in die rustige dorpie Clarens. Dit is ver genoeg van die middedorp se rumoer af, maar stapafstan...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)

Cosy Corner is 'n gerieflike selfsorg-eenheid wat slaapplek bied aan 4 mense in die Clarens Golf & Trout-landgoed i...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 4)

Aanbod 15% af!
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 2 mense

De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die id...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Fietsry
Vanaf R2 400
R2 400 R2 040
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 250
per nag, vir 5 mense

Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens ge...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag, vir 5 mense

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem