Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (203)
B&Bs (11)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (170)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 1653 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 1653 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Linwood Guest Farm is aan die voet van die Maluti-berge in Clarens geleë. Daar is verskeie besienswaardighede soos die Golden Gate Highlands Nasionale Park, Moolmanshoek Privaat Wildreservaat en Arpa Adventure Farm...

20% af Aanbod!
VanafR3 040
R2 432
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

Talking Trees Self-Catering House is in die bekoorlike dorpie Clarens geleë. Hierdie huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad af en naby verskeie besienswaardighede in die omge...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Ambleside Self-Catering Cottage is 'n selfsorghuis wat in Clarens geleë is en 'n uitsig op die pragtige berge het. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge en geriewe....

20% af Aanbod!
VanafR750
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens

Clarens Oxwagon Camp is 'n unieke ossewa-kampplek wat net 7 km buite Clarens op die plaas, Linwood, geleë is. Clarens is bekend as die juweel van die Vrystaat en bied pragtige uitsigte en 'n verskeidenheid besiensw...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan. Gaste kan tussen 3 kamers in hoofgebou of 1 van 3 houthutte in die tuin kies....

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clarens

Born Free Lodge 42 Clarens is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in die sekuriteitsbuurt Clarens Golf and Trout Estate in die rustige dorpie Clarens in die Vrystaat. Die huis is teen 'n heuwel en bied 'n pragtige uits...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Paddocks 6 is in Clarens se Swartland geleë. Hierdie drieslaapkamerhuis met 2 badkamers is pragtig gemeubileer en is net 10 minute se stap vanaf die middedorp met sy verskeidenheid winkels en kunsgalerye. Paddocks...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Hierdie bekoorlike kothuis is in Clarens geleë, wat bekend staan as die "Juweel van die Vrystaat". Dit is stapafstand van die dorp af, waar daar verskeie winkels en kunsgalerye is. Die kothuis is stylvol versier ...

Vanaf
R1 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Clarens

Upper House bied luukse, rustigheid en styl vir oordeelkundige reisigers en sakelui wat op soek is na 'n blaaskans. Upper House is geleë in Clarens in die Vrystaat. Dié pragtige dorpie word omring deur berge en is...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Rooikat Cottage is versteek in die hartjie van Clarens. Hierdie privaat selfsorgkothuise is in 'n baie stil doodloopstraat geleë, langs 'n stroompie aan die voet van 'n sandsteenberg. Die kothuise is stapafstand va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb.

Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente, geskenk- en kunswinkels en kunsgalerye. Dis ook die dorp in Suid-Afrika met die meeste kunsgalerye. Daar is 23, elkeen besonders en 'n besoek werd....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za