Indien jy Clifton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clifton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clifton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clifton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clifton akkommodasie
Bladsy 9 - 30 lekke plekke om te bly
Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse wo...
Nel on The Drive is 'n moderne selfsorghuis in Kampsbaai met 'n see- en berg-uitsig. Hierdie huis is naby strande e...
The President Hotel Cape Town is 'n luukse hotel in Seepunt en bied maklike toegang tot Kaapstad se gewilde besiens...
The Marly Boutique Hotel is tussen die Twaalf Apostels en Kampsbaai se strand, en bied nie net luukse verblyf met '...
The Clarendon Fresnaye is 'n eksklusiewe B&B met 'n glansryke atmosfeer in die idilliese voorstad Fresnaye in Kaaps...
Central Beach Villas is in Kampsbaai in Kaapstad geleë en is 'n bekende trekpleister vir plaaslike inwoners en toer...
FOUR On Kings is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Seepunt in die Wes-Kaap. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gast...
The Cosmopolitan bied gerieflike selfsorgverblyf in die pragtige voorstad Seepunt in Kaapstad. Die gebou is die ide...
2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg ...
Atlantic Apartment with Bantry Bay Seaviews bied selfsorgverblyf naby die strand en pawiljoen op die grens van Bant...