Indien jy Gordonsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gordonsbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gordonsbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gordon's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gordonsbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 179 lekke plekke om te bly
The View is op die derde verdieping van die Bikini Beach Suites in Gordonsbaai geleë en bied gerieflike selfsorg-a...
Clearview is 'n ruim huis wat teen die berg lê en 180°-uitsigte oor Valsbaai bied. Daar is slaapplek vir 6 gaste be...
Meraki is in Gordonsbaai en bied gerieflike verblyf aan twee gaste. Dis naby winkels, restaurante, die strand, doen...
Cape Gordonia se 8 luukse woonstelle is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die tweeslaapkamer-eenhede h...
The Blue Marine Self-Catering is 'n selfsorgwoonstel 2 km buite Gordonsbaai, 'n skilderagtige hawedorp in die Wes-K...
The Penthouse On Bikini is 'n ruim selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dit is net 'n paar meter vanaf die strand en is...
Katberg is in Gordonsbaai geleë, 3 strate vanaf die see en naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwite...
Innie Baai Beach House is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiewoonstel in die Sea Park-kompleks in die idilliese kusdorp...
MH Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dit spog met 'n lieflike see-uitsig en is ideaal vir gaste wat ...
Die Braaihuis is in die skilderagtige hawedorpie Gordonsbaai geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n r...