Indien jy Houtbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Houtbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Houtbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hout Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Houtbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 97 lekke plekke om te bly
The Tarragon is in die pragtige Houtbaaivallei geleë en spog met onbelemmerde uitsigte oor die vallei en op die ber...
Elite Retreats - Hillside Villa A is 'n bekoorlike selfsorg-villa wat op 'n veilige landgoed geleë is. Dit is hoog ...
CockleShells Beach Cottage is 'n selfsorghuis met panoramiese uitsigte in Houtbaai en is perfek vir 'n ontspannende...
Beachclub 17 Whale Apartment is in 'n stil, privaat sekuriteitskompleks in Houtbaai, Kaapstad. Dié kompleks spog me...
The Village 48 is ’n selfsorgwoonstel in ’n veilige kompleks in Houtbaai, Kaapstad. Die kompleks is oorkant die str...
Mountain Rise is 'n opgeknapte sesslaapkamerkothuis wat op 'n perseel van een en 'n kwart hektaar geleë is met 'n u...
No. 3 Beach Club is op die veilige Beach Club Landgoed op Houtbaai se strand. Dié luukse huis is het alles wat 'n g...
Skye Haven is 'n rustige toevlugsoord met boeiende berg- en see-uitsigte. Dit is in Houtbaai geleë en beskik oor 3 ...
Riversong is 'n smaakvolle woonstel op die grondverdieping, slegs 7 minute se stap vanaf Houtbaai se prentjiemooi s...
Kairos Lodge is in Houtbaai en is op 'n perseel van omtrent 1 ha met 'n uitsig op Tafelberg. Dié grasdakkothuis is ...
Daar word na Houtbaai as die 'Hart van die Kaap' verwys, omdat dit net 20 minute se rit van die Kaapse middestad, en halfpad tussen Kaapstad en Kaappunt, is. Jan van Riebeeck het hierdie area uitgesonder as die plek met die mooiste woude wat hy al ooit gesien het. Vandag is hierdie kusdorp 'n gewilde... Lees meer