Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalahari akkommodasie
Bladsy 9 - 282 lekke plekke om te bly
Kameeldoring Camping bied verblyf op 'n skilderagtige plaas aan die buitewyke van Augrabies, 'n dorpie in die Noord...
Geluksdam Gastehuis is strategies geleë op die N14 in die Noord-Kaap (Olifantshoek). Dié kenmerkende gastehuis met ...
Abbiamo Guest House bied bekoorlike en stylvolle verblyf. Ons is in Keidebees, 'n luukse woonbuurt in Upington, gel...
Alucarni Guest House is in Upington geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of sakereisigers. Dié g...
Villa Mosaiko is in die rustieke dorpie Kathu in die Noord-Kaap geleë en het 8 kamers wat slaapplek aan 14 gaste bi...
Kalahari Guesthouse & Farmstall is net 50 km van Upington af in die hartjie van die Kalahari. Verblyf word gebied ...
Pab-Love Guest House is in Kuruman, naby die Mokaka Mall en Kuruman Mall. Hierdie gastehuis is 1,7 km vanaf Die Oog...
Wanneer jy die magtige Oranjerivier van die Drakensberge af volg tot waar dit deur die Kalahari woestyn loop, sal j...
Jamais le même bied verblyf in 2 aparte eenhede op 'n plaas, net 10 km vanaf Kakamas. Verblyf word in 2 eenhede ge...
Beleef die rustige, stil plaaslewe net 12 km buite Upington se sakesentrum. Ons 5 semi-luukse selfsorg-eenhede is r...