Indien jy Kalahari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kalahari.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kalahari Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kalahari accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kalahari akkommodasie
Bladsy 9 - 281 lekke plekke om te bly
The Island Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Paardeneiland, 25,4 km vanaf Kakamas. A...
Three Gables Guesthouse is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse huis in Upington wat in 1936 gebou is en spog met 'n balko...
Wanneer jy die magtige Oranjerivier van die Drakensberge af volg tot waar dit deur die Kalahari woestyn loop, sal j...
Heuningkop Plaashuis is op 'n Kalahariplaas 54 km vanaf Olifantshoek. Die plaas is die perfekte plek om saam met vr...
Kalahari Sands Gastehuis is in Askham geleë en bied selfsorg-eenhede in 'n veilige omgewing. Besoekers het 'n keu...
Ouma se Huis is die oorspronklike plaashuis wat sedert die 1940’s deur een van die pionierfamilies van die Boegoebe...
Eagles Rest Kathu bied 5 selfsorg-eenhede in Kathu in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ger...
The Cape Lodge bied gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Upington naby die Desert Palace Casino. Dit is id...
Kakamas Hotel is deel van die Country Hotels-groep en is in Kakamas geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy nat...
2nd Avenue is 'n lieflike huis in Oosterville, Upington, wat knus en gerieflike oornagverblyf bied. Die huis is ide...