Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
Bladsy 9 - 99 lekke plekke om te bly
A La Maison Guesthouse is in Kimberley geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinne en gaste wat wil oor...
House@99 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap. Dit bied 'n intieme wegbreek ...
Carters Rest Guesthouse is in Rhodesdene in Kimberley. Dié gastehuis is sentraal geleë en maklik om te bereik, en i...
Repa Boutique Guest Lodge bied selfsorgverblyf in Hillcrest, Kimberley. Hierdie gastehuis is die ideale basis om di...
Salveo Accommodation bied gerieflike oornagverblyf in Heuwelsig in Kimberley. Die eiendom is naby die Gariep Hospit...
Marble Lodge Estate - Queen Suite is in Kimberley op die grens van Boshoff in die Noord-Kaap. Dit is ideaal vir gas...
Marble Lodge Estate - Budget Double Room is in Kimberley op die grens van Boshoff in die Noord-Kaap. Hierdie suite ...
Oak Rest Guesthouse bied verblyf in Kimberley. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek n...
Affieplaas Selfsorg bied gerieflike verblyf met slaapplek vir altesaam 12 gaste in Kimberley. Elke verblyf-opsie h...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer