Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Kimberley

4.1 / 5  
volgens 314 resensies
Lees regte resensies van Kimberley van 314 geverifieerde gaste.
Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kimberley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kimberley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Kimberley

Vanaf
R907
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Mpumalanga

SANParks Lilydale Rest Camp is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANParke se nuutste park en is sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley en wes van die N12-hoofweg na die Kaap. Dit skuil in die heuwels en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vrystaat

New Rush Outdoor Family Entertainment is net buite Kimberley, 15 km vanaf die McGregor Museum en 17 km vanaf die Diamond Pavilion-winkelsentrum. Verblyf is in 3 basiese selfsorg-eenhede beskikbaar. Elke eenheid bes...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Uitspanoord is aan die oewer van die Vaalrivier in Barkly Wes, 'n dorpie langs die N12 noordwes van Kimberley geleë. Verblyf is beskikbaar is verskeie eenhede in die tuin en daar is 'n swembad. Gaste het die keuse...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Kampeer/karavaan in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Mafuta Bush Experience is op 'n plaas geleë en bied gaste 'n rustige bos-ervaring net 48 km van Kimberley af. Gaste kan kies tussen 3 oopplan-houthutte. Houthut 1 en 2 het slaapplek vir 2 gaste en Houthut 3 het sl...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes, Noord-Kaap

One Fountain B&B is 'n klein instansie wat in Barkly-Wes. Dis 'n klein dorpie wat so 40 km van Kimberley af geleë is. Dis 'n baie gewilde bestemming onder reisigers en toeriste. Die dorpie is die tuiste van twee kr...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Oord in Noord-Kaap

Machau River Resort is aan die oewer van die Vaalrivier, ongeveer 25 km buite Kimberly geleë. Die oord het 9 dubbelkamers en 3 gesinskamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vrystaat

Tarentaalrand Safari Lodge is in 'n privaat natuurreservaat wat 26 diersoorte se tuiste is en bied gerieflike selfsorg-chalets. Daar is 2 dubbelverdieping-chalets met slaapplek vir 6. Elke chalet beskik oor 2 slaap...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Barkly-Wes, Noord-Kaap

Beleef Noord-Kaapse rustigheid en gasvryheid by die Olyfhuis, 'n eksklusiewe gastehuis op die plaas Holsdam. Die plaas is 4 kilometer van Barkley-Wes en 39 km van Kimberley af geleë, dit is die perfekte toevlugsoor...

Vanaf
R806
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Vrystaat

Leeukop Game Farm is in die semi-woestyn tussen Kimberley in die Noord-Kaap en Boshof in die Vrystaat geleë. Die plaas is meer as 1000 hektaar groot en spog met 'n verskeidenheid wild. Verblyf word aangebied in ver...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsdal, Vrystaat

Bietjie Moeg B&B is in Jakobsdal geleë, 50 km vanaf Kimberley met 'n plaashuis atmosfeer. Beleef die hartlikheid en ware gasvryheid van jou gashere. Daar is 'n groot kombuis vir al jou selfsorgbehoeftes. Daar is '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke.

Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgra...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za